Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spindrift 2

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat slegs 1 toesluitmotorhuis vir 'n standaardgrootte-voertuig beskikbaar is. Geen ekstra parkeerplekke is beskikbaar nie.
Die besprekingsooreenkoms, wat aan die gas gestuur sal word nadat die deposito betaal is, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels sal oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property teruggegee is nie.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito is 2 weke voor aankoms betaalbaar en is nie by die tarief ingesluit nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
As die eiendom beskadig word, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur die gas of enigiemand anders, stem gaste in om vir die skade te betaal as dit die breekskadedeposito oorskry.
Indien gaste arriveer en skade sien, is dit hulle verantwoordelikheid om die kantore onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in trust gehou word en na die bankrekening wat die gas gespesifiseer het, teruggeplaas word.
Gaste moet onthou om hulle rekeningbesonderhede aan Just Property te e-pos.
Maak asseblief seker dat die volle uitstaande balans voor aankoms in die bankrekening reflekteer.
Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien dit oorskry word, sal dit tot uitsetting met geen terugbetaling en geen kennisgewingstydperk lei.
Rook is in die eenhede, woonstelle en huise verbode. Sou gaste in die huis rook, sal hulle die breekskadedeposito ten volle verloor.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Swem- en badhanddoeke
DStv-dekodeerder, insluitend afstandbeheer en kaart
Eie skoonmaakmiddels en toiletpapier
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit teen 'n ekstra koste voor aankoms gereël word, indien daar 'n skoonmaakdame beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Just Property kan nie vir enige verliese of ongerief wat deur 'n handeling buite ons beheer veroorsaak word, aanspreeklik gehou word nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, kan hulle nie aanspreeklik vir die vervanging daarvan gehou word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-weg, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0aa44cc240e728b8f526b87064ad4c9efa2f317175d3bb8e3939997984c61842d5d9e02e724768a5a1759576dfb5330543f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) Lagoon Road Margate Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.858840414991 30.372117813527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang