Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbok House - Desert Wind Private Guest and Game Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2024 tot 30 Nov 2024. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die volle betaling is 14 dae voor aankoms betaalbaar.
Alle gaste word verplig om voor aankoms die besprekings- en vrywaringsvorm te onderteken.
Let asb. dat daar 'n 48 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor bespreking navraag doen oor die toestand van die pad.
Gaste sal die kode vir die hoofhek ontvang.
Daar is geen selfoonopvangs by Desert Wind nie. WiFi is by die ontvangskantoor beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen vierwielmotorfietse of oormatige geraas word op die perseel toegelaat nie.
Die verblyf sonkrag en gas vir verhitting.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of breekskade wat tydens hul verblyf aangerig word.
Hout kan op die plaas gekoop word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desert Wind Farm, Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9411a75f7ba55e3241c6e72ef27ed72215b3d71bacff8d3235a07a3d15045cc20fd011c1dbec5497a60c44e32428f0fc046?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag (plek vir 2) Desert Wind Farm Ladismith Road 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.599858539742 20.210553377973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang