Springbok House - Desert Wind Private Guest and Game Farm
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Desert Wind Farm, Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Springbok House - Desert Wind Private Guest and Game Farm is op die Desert Wind Private Guest and Game Farm in die Klein-Karoo tussen majestueuse berge, boomlose vlaktes en skouspelagtige landskappe geleë. Die area beskik oor oulike wynproduserende dorpies en en dorpies wat vrugte groei, asook kranse, helder riviere en sigsagpasse. Die unieke Desert Wind Private Guest and Game Farm is sowat 200 km vanaf Kaapstad en 48 km vanaf Montagu.
Die losstaande kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek, 'n braai-area en 'n boma-area. Die kothuis spog met 'n houtvuur-warmbad met 'n uitsig oor die heuwels.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Desert Wind Farm, Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Desert Wind Farm, Ladismith-weg, Montagu, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang