Springbok Inn
- Kapasiteit: 124 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springbok Inn, Langs Voortrekkerstraat, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 130 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Springbok Inn is in 'n smal vallei geleë en word omring deur die Koperberge in die hartjie van Namakwaland. Ons bied gerieflike verblyf aan die buitewyke van die dorpie Springbok.
Verblyf word aagebied in 87 en suite-kamers met lugversorging. Hoë gehalte-linne en -handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n klein werkspasie en -stoel in die kamer.
Instansiegeriewe sluit veilige parkeerplek, ;n swembad en braaigeriewe in. Daar is ook konferensiegeriewe wat 150 afgevaardigdes kan akkommodeer. Die restaurant op die perseel bied middag- en aandete. Let asseblief daarop dat Blommeseisoen-tariewe geld tussen Julie en September.
Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing, insluitend die Goegap Natuurreservaat, die Kaapse Blommeroete (Weskus en Namakwaland), De Beers Diamantkus 4x4-toere, kunsvlieghengel in die Oranjerivier, die Springbok Restaurant en bergfietsroetes by die Goegap Natuurreservaat. Springbok staan bekend as die blommehoofstad en is 570 km noord van Kaapstad geleë, die laaste groot dorp voor Namibië.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Country Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 431
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Springbok Inn, Langs Voortrekkerstraat, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Springbok Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 124 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springbok Inn, Langs Voortrekkerstraat, Springbok, 8240, Noord-Kaap