Springsteen Radio Nowhere
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
Klein troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.
Gaste sal vir enige skade verantwoordelik wees.
Die houthuisie is sowat 1 km teen 'n berg op geleë en word met 'n grondpad bereik. ’n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oudekloof Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap