Squirrels Corner
Beskrywing
Hierdie ligte, lugtige slaapkamer is in die hoofhuis en beskik oor matte en 'n berg-uitsig. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, klerekas, gemaklike stoel, gemonteerde verwarmer en waaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër. Die en suite-badkamer het 'n instapstort en 'n muurverwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstre fooi per persoon. Doen asb. navraag vir meer inligting.
Geen kinders onder 12 word toegelaat sonder dat daar vooraf gereël is nie.
Geen kredietkaartfasiliteite nie.
Rook is verbode binne die eenhede en die hoofhuis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is in die hoofhuis en het 2 enkelbeddens, ‘n spieëltafel, gemakstoel, plafonwaaier en muurverwarmer. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër en ‘n yskassie. Die privaat badkamer is oorkant die kamer en het ‘n instapstort en ‘n muurverwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstre fooi per persoon. Doen asb. navraag vir meer inligting.
Geen kinders onder 12 word toegelaat sonder dat daar vooraf gereël is nie.
Geen kredietkaartfasiliteite nie.
Rook is verbode binne die eenhede en die hoofhuis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is pragtige snoeikuns by die privaat ingang tot hierdie ruim slaapkamer met sy eie kaggel. Die verblyf beskik oor 'n dubbelbed, en suite-stort, klerekas, koffietafel en 2 stoele. Die kamergeriewe sluit 'n gemonteerde verwarmer en waaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër in. Die en suite-badkamer het 'n instapstort en 'n muurverwarmer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstre fooi per persoon. Doen asb. navraag vir meer inligting.
Geen kinders onder 12 word toegelaat sonder dat daar vooraf gereël is nie.
Geen kredietkaartfasiliteite nie.
Rook is verbode binne die eenhede en die hoofhuis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die verblyf bestaan uit 2 privaat kamers, 'n gedeelde ingangsportaal en 'n badkamer met 'n stort. Hierdie suite bied toegang tot die versorgde tuin waar jy tee of 'n skemerkelkie kan geniet. Die groot hoofkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n klerekas. Die kamer is geteël en spog met die oorspronklike dakbalke soos met baie van die Victoriaanse huise in Montagu. Die hoofslaapkamer het 'n kaggel. Die tweede slaapkamer vir 'n derde gas het 'n enkelbed en 'n klerekas. Albei kamers het gemaklike stoele, gemonteerde verwarmers en waaiers. Koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër word voorsien. Let asb. dat as slegs 2 gaste die kamers bespreek, sal 'n skoonmaakfooi van 25% van die dubbeltarief gehef word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstre fooi per persoon. Doen asb. navraag vir meer inligting.
Geen kinders onder 12 word toegelaat sonder dat daar vooraf gereël is nie.
Geen kredietkaartfasiliteite nie.
Rook is verbode binne die eenhede en die hoofhuis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloemstraat 3, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang