Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walnut Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 492, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Walnut Cove bied bekoorlike selfsorgverblyf wat in die Swartland van Clarens weggesteek is. Die verblyf word deur welige bome omring en bied 'n intieme wegbreek aan 'n paartjie, vriende of 'n klein gesin wat op soek is na rustige verblyf.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en bied 'n uitsig op die bergreeks. Verder het elke slaapkamer privaat toegang tot die tuin. Die badkamers het elk sonkrag-geisers. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel wat vir 6 gaste geskik is. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep, dammetjie en bied 'n uitsig oor die boma-vuurputbraai en tuin. Hierdie toevlugsoord is aan die voet van die berge geleë en is naby verskeie bergroetes om te verken. Die eiendom is ook stapafstand vanaf die middedorp wat 'n verskeidenheid unieke winkels, bierbrouerye, kunsgalerye en buitelugrestaurante het om te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Innelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bergstraat 492, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Walnut Cove het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 492, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa88ffd5902d04b91100408a94b215e8a85680f2952f4007c2e7bfb38bf0dc31e6cec2a365a74a2a21f9aeeca7b60e2e2709a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 492 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506421273369 28.419005728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang