Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Lucia Cheese Farm and Forest Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R618 in die rigting van St. Lucia, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Lucia Cheese Farm and Forest Lodge bied oornagverblyf in die hartjie van Mtubatuba en dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers en sakereisigers.

Die lodge bied verblyf in 3 eenhede met privaat badkamers. Die gesinskamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die kleiner kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die drieslaapkamer-chalet bied slaapplek aan 8 gaste en het 2 dubbelbeddens en 2 stapelbeddens vir kinders. Al die badkamers het storte.

Ander geriewe sluit TV's, gratis WiFi en lugversorging in. Die eenhede beskik ook oor kombuisies wat elk met 'n stoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gaste het toegang tot die welige tuin waar daar sitplek en 'n speelarea vir kinders is. 'n A la carte-ontbyt kan by die lodge geniet word en aandete is op versoek beskikbaar. Ander geriewe by die lodge sluit 'n putt-puttbaan en 'n hansdieretuin in.

Fietsry en voetslaan is gewild in die omgewing. Parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Chantell Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • R618 in die rigting van St. Lucia, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Lucia Cheese Farm and Forest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R618 in die rigting van St. Lucia, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c12d62eb0e0bb2d39cb761ddb20175ac0703d0be106d1bb79d9b9cba783a9460f1807703a425ce7830620d832bd8e5ae30f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 R618 towards St Lucia Mtubatuba 3935 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.415086456174 32.244495236771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang