Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St. Lucia Safari Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Siphindile M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Awesome vacation. The place was easily accessible, close to the shopping center, and have so many fun facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2022

Die ontvangs was baie vriendelik en verwelkomend. Verblyf was baie lekker. Die akkommodasie is in die hoofstraat dus binne loopafstand van winkels en restaurante.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf
4.4
Jan 2022

Baie lekker gebly. St. Lucia Safari Lodge is 'n uitstekende plek om by te bly, gelig binne loopafstand vanaf meeste plekke. Staff is baie vriendelik en hulpvaardig sal dit definitief aanbeveel as jy wil lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Die kuier was lekker, maar beknop vir 4 volwassenes. Ma en pa en 2 middel twintigjariges. Dit was heerlik, net nie so skoon nie en is voel soos sardientjies ingeprop langs bure, geen privaatheid.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2022

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cornelius C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Vreeslik lekker, baie skoon verblyf. Gaan weer Desember die safari lodge book.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pietro B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Was ongelooflik lekker, met die heerlikste ontbyt en mees behulpsame personeel. Die mense gaan uit hulle pad om behulpsaam te wees en die ligging was ook goed. Die swembad was elke dag skoon en die gaste het almal lekker saamgewerk. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2021

Enjoyable Parking was the only main issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita S
Lang verblyf Gesin met tieners
2.2
Jan 2021

Teleurstellend. Die eenheid is aansienlik kleiner as op die foto's. Daar is geen privaatheid op jou stoep nie. Die buurman se parkering of motor is op jou stoep en jou braaier is teen sy motor en stoep. Kamers is donker met amper geen natuurlik lig nie. Daar is slegs WiFi by die swembad. Sal werk vir een aand oorslaap. Maar nie vir meer as een aand nie, en ook nie saam kinders wat nie heeldag kan binne wees nie. Aircon is by die kombuis, en beddens aan die ander kant van die oopplan vertrek, voel absoluut niks nie. Ons moes het ander verblyf gesoek, en kon glad nie ons deposito terug kry nie. Sal dit nooit oorleef om 10 dae te bly met so min spasie nie. Ook slegs 1 braaiplek by die swembad, spasie maar beknop is as daar baie mense in die oord is.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Dian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Netjies, rustig en veilig. Die lodge is geleë in die middle van die pragtige dorpie. Dit is veilig en het al die nodige geriewe. Die swembad is groot en goed versorg en daar is ’n pooltafel. Die eenheid waarin ons gebly het was perfek vir ons twee. Daar is ’n TV, al het ons nie gekyk nie. Daar is ’n groot stort, ’n toilet en ’n ketel met koffie, suiker en poeiermelk. Daar is kaste vir jou klere en skoonmaakdienste elke dag. Daar is lugversorging wat beslis nodig is vir die somer. Die mense wat daar werk is baie behulpsaam en vriendelik en het die ekstra myl gegaan om seker te maak dat ons ons kuier daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Khanyi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 103, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55afd9986a922d50c0f2e487714e863b034206afb198d2da9aa63a114745a3f899090070d51d36325e8626a524a064301d70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 40 5 1 4 103 McKenzie Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.379108333333 32.4102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang