St Lucia Wilds
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Imelda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Ivor C - Jul 2024
Algehele gradering
Great stay.
Johan E - Jul 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Rozaan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Dewald V - Mrt 2024
Algehele gradering
Top gehalte diens.
Johann C - Sep 2024
Algehele gradering
Ons kom weer.
Claudia H - Aug 2024
Algehele gradering
Gemengde gevoelens oor die plek.
Lees meerSt Lucia Wilds se terugvoer
Ek is jammer dat die verblyf onaangenaam was. Die afgelope drie dae was stresvol met Eskom se aan- en afskakelings, wat ons ook geraak het. Ongelukkig is die geiser nie op die kragopwekker nie, so ons kon nie warm water voorsien nie. Daar is egter altyd koue water in die krane en toilette, en die kombuis het ’n gasstoof en sonkragligte. Die slaapkamers het herlaaiende ligte, maar die kragonderbrekings het dit beïnvloed.
Ek het opreg probeer om ander akkommodasie met warm water vir julle te vind, maar dit sou dalk effens ongerieflik gewees het om te skuif. Ons dorp het ander blyplekke en ek sou gehelp het om iets te reël. Ons waterstelsel werk met ’n drukpomp, maar die nuwe pomp is te sterk vir die kragopwekker, en die water sou steeds koud gewees het.
Die een slaapkamer is jare gelede klein gebou en kan ongelukkig nie verander word nie, maar die leefarea is groot met ’n hoë plafon vir ekstra ruimte. Meeste mense verkies om hul tyd in die leefarea te spandeer eerder as in die slaapkamers. Dit is moeilik om almal se behoeftes vir beddens, matrasse en kussings te voorsien. Die huisie is ingerig vir kort verblyf, maar ons sal beslis meer laaie en rakke in die kaste installeer.
Ek vra omverskoning oor die stowwerigheid; dit is moeilik om dit te beheer met oop vensters en die agterdeur wat oop was terwyl die wind gewaai het. Ons het nie stukkende tuinstoele gevind nie, maar ek is jammer dat julle nie die verblyf geniet het nie en dat julle nie enige van die probleme met ons bespreek het nie. Nogmaals, jammer dat die verblyf onaangenaam was.
Rohan Q - Jun 2021
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Willem S - Sep 2020
Algehele gradering
Was heerlik. Ongelukkig nie seekoeie gesien maar baie ander diere.
Johannes B - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
June V - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik!
St Lucia Wilds se terugvoer
Thank you for the review. It was a pleasure having your family, as you all enjoyed the activities and what the area offered, especially the beach.
Tina S - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en baie netjies.
St Lucia Wilds se terugvoer
Baie dankie vir fantastiese resensie. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.
Groete
Imelda, Thandeka en Thembi
Aubrey K - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Karl T - Sep 2018
Algehele gradering
Very quiet place in cul de sac, very friendly hosts.
Lees meerSt Lucia Wilds se terugvoer
It was a pleasure having you stay with us and thank you for the kind review about the cottage. We are happy that you enjoyed the stay here. On baking day we all smile. Regards.
Waldo B - Apr 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
St Lucia Wilds se terugvoer
Dankie, julle het julle persoonlike sake bespreek in 'n publieke swembad asook die tuin en dit is gehoor, ongelukkig.
Oor die bed-goggas, julle was gewaarsku oor die muskiete en in die informasie gids is ook gewaarsku oor warm-as muggies. Julle was buite vroeg aand, laat aand middernag en baie vroeg oggend, so ek is seker julle is voos gebyt. Julle het ook nie eens die muskietnet deur en deur toegemaak nie en so geslaap.
Ongelukkig verskyn die warm-as byte eers na 12 tot 24 uur en omdat dit so baie byte opmekaar is dink mense gewoonlik eerste, dis bed goggas. Dit neem lank om te herstel en soms is mense allergies vir die byte en maak dit lelike bulte en septies, wanneer dit stukkend gekrap word. Jammer julle is gebyt.
Vriendelike groete
Gert R - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier. Alles was in plek. Die blyplek was heel voldoende. Definitief waarde vir geld!
Fc M - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie goed, genoeg rus en stilte, maar tog naby aan besighede en toerismefasiliteite.
Lees meerSt Lucia Wilds se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe oorsig van die 2 slaapkamer tuin kothuis. Dis jammer die slaapkamer is klein en ongemaklik in sekere gevalle. Ons is nie onveilig nie maar kan verstaan dat sekere sigbare items mense laat veilig voel. Jammer daaroor, ons sal veranderinge maak. Ons is gewoond aan diere wat regdeur die erf loop ens. en ons fokus is anders. Groete.
Cheryl A - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Cheryl C - Jan 2016
Algehele gradering
Had a wonderful time and enjoyed the accommodation.
St Lucia Wilds se terugvoer
Thank you very much, from all staff, for your kind review. The water situation is not pleasant, thank you for your understanding of this and the time restricted hours of water that we can supply daily.
Jody G - Okt 2016
Algehele gradering
Te lekke.
Anton J - Apr 2016
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Lees meerJan D - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jan S - Apr 2013
Algehele gradering
Uiters aangenaam - sal weer gaan
John P - Jun 2012
Algehele gradering
Friendly, informative, and helpful. Will revisit.
Simon B - Nov 2012
Algehele gradering
Very pleasant stay
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 174, St Lucia Estaury, 0000, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang