Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Tropez Beachfront

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woltemade-straat 2, 101 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

St Tropez Beachfront is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Strand. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien dit met 'n pragtige see-uitsig spog en net oorkant die pad vanaf die hoofswemstrand in Strand geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die stylvolle oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het groot vensters wat 'n uitsig oor die see bied. Die kompleks het 'n gemeenskaplike wassery op die grondverdieping wat met muntstukke werk, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Woltemade-straat 2, 101 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woltemade-straat 2, 101 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb25207b22565386a56a67bec0081e184a52b418ef8ce74738c01fba4158eb83f8dbdeb4b6647fb612bf4eacb07e804e49d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 2 Woltemade Street 101 St Tropez 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10497 18.81811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang