Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stable Door Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broodrykstraat 18, Reyno Ridge, eMalahleni (Witbank), 1049, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stable Door Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in eMalahleni (Witbank). Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf tydens hul besoek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n sitarea buite en onderdakparkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Ligging

  • Broodrykstraat 18, Reyno Ridge, eMalahleni (Witbank), 1049, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broodrykstraat 18, Reyno Ridge, eMalahleni (Witbank), 1049, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa5434600388908e64d88a0042ca26387adc0ed18f0a4e8d761126571ba1b879ab324257e45ea166545dd0d515b6c41a21c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 18 Broodryk Street Reyno Ridge 1049 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9021964 29.2598689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang