Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Star Dam - Tranquil Cottage

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 6 Des 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is op elke bespreking van toepassing en moet voor aankoms via EFT betaal word. Dit sal gedeeltelik of ten volle deur EFT na 10 werksdae na vertrek terugbetaal word, afhangende van breekskade tydens verblyf. Laat aankoms sal 'n ekstra fooi tot gevolg het. Hierdie heffings sal van die breekskadedeposito afgetrek word.

Begeleide perdry is teen 'n ekstra fooi per persoon vir 'n rit van 90 minute beskikbaar. Daar is vuurmaakhout, vuuraanstekers en houtskool by The Shed te koop. Vissersbote is beskikbaar om te huur.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad. Die laaste paar kilometer wat tot by die landgoedhek lei en die rit van die landgoedhek na die lodge is op 'n hobbelrige grondpad, en is nie geskik vir lae voertuie nie. Gaste het nie 'n 4x4 nodig om toegang tot die lodge te kry nie, maar 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Dargle-weg D522, Erfdeel 23, Marabou Estate, Star Dam Estate, Impendle, 3227, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6317064016c6e2f3fadc8e62eef07b29c56ab7e6c041b0a3ed5a67da3a090373193544c020c07e251faedf1d007adf8d1d3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 8) D522, Off the Dargle Road Erf 23, Marabou Estate, Star Dam Estate 3227 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.59690078669 29.96321722338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang