Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Star Tree Lodge

Selfsorg
Sa.
8de8Mrt
So.
9de9Mrt
Mo.
10de10Mrt
Di.
11de11Mrt
Wo.
12de12Mrt
Do.
13de13Mrt
Vr.
14de14Mrt
Sa.
15de15Mrt
So.
16de16Mrt
Star Tree Lodge
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
VOL
VOL
R2 600
per nag
vir 4
R2 600
per nag
vir 4
R2 600
per nag
vir 4
R2 600
per nag
vir 4
R2 600
per nag
vir 4
R2 600
per nag
vir 4
R2 600
per nag
vir 4
R2 600
per nag
vir 4

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Wanneer 2 gaste wat deel bespreek, moet hulle kies watter slaapkamer hulle wil gebruik; die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed of die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens.
Daberas Gasteplaas kan met 'n gewone voertuig bereik word, maar gaste met voertuie met 'n lae grondvryhoogte moet navraag doen oor die toestand van die pad. 'n 4x4-voertuig word benodig om die uitsigte en die 4x4-roetes te verken. Verskeie toere kan bespreek word. Doen gerus by die plaas navraag vir meer inligting en tariewe.
Ontbyt, middagete en aandete kan met die bestuur gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die swembad is nie omhein nie, maar het 'n veiligheidsbedekking. Let dat gaste die swembad op eie risiko gebruik.
Selfone en rekenaars mag by die lodge gelaai word, maar slegs MTN- en Cell C-ontvangs is op die plaas beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daberas Gasteplaas, 50 km buite Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f88c372828ed402d4ca81691895c5e220a6e08a1f1c779911b4525df880e1085c7c05552991c50246eb76564485a8ae2b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense Daberas Guest Farm 50 km outside of Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.495857671447 19.954475172036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456