Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Starlight 23 Port Owen Marina

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 23, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Starlight 23 Port Owen Marina is 'n bekoorlike ateljeewoonstel wat 'n gerieflike toevlugsoord bied. Hiér kan gaste van die stadsgewoel ontsnap en dit is perfek vir 'n romantiese naweek in Port Owen, Velddrif.

Dié oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind, asook 'n dubbelbed, 'n enkelbank vir 'n kind en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, kooktoebehore, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea beskik oor 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n TV.

Die stoep het meubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die marina.

Gaste het toegang tot die perseel se gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en kajakhuur in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Port Owen-rylaan 23, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 23, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa839f63dba236fe09cf98922dfabe69aed34bfa789f6b4b8f80cbaae099ab8b8c7a05c162c0835a7afdb97414b8931815889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 23 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.787270017159 18.148947358131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang