Stay @ 603
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Granofierstraat 603, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
-
Vanaf
R975R878 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stay @ 603 bied stylvolle en gerieflike gastekamerverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers in die voorstede Elardus Park in Pretoria, naby hoofpaaie, winkelsentrums en skole.
Verblyf word in 2 aparte gastekamers aangebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en wasbak. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is sonkrag en 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Granofierstraat 603, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Stay @ 603 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Elarduspark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Granofierstraat 603, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng