Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 603

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Nhlakanipho Z
Lang verblyf
5.0
Jun 2024

Secure and comfortable. Excellent! My stay was comfortable and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Stay @ 603
Dear Nhlakanipho, We thank you for your review, we appreciate the great feedback. Hope to see you again! Kind regards, Elri Stay@603

Niekie P
1 nag
5.0
Mei 2023

Net genoeg om aan ons behoeftes te voorsien vir 'n kort verblyf. Die eenheid was baie skoon in 'n stil area. Elri was baie gasvry en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Stay @ 603
Baie dankie vir jou mooi resensie Niekie. Ons waardeer dit, hoop om julle weer te akkommodeer.

Carlton (rubberroofs) T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Ons was baie gelukkig met alles. Sal definitief Stay@603 aanbeveel. Mens kry waarde vir geld en die plek het al my verwagtinge oortref. Ek sal definitief weer daar wil gaan bly. Dankie vir puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Stay @ 603
Baie dankie vir die mooi resensie Gerdi! Ons waardeer dit vreeslik baie, sien uit om julle weer te akkommodeer.

Sandra J
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Het nie woorde nie. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help. Baie dankie. Ongelooflike behulpsaamheid en goeie diens op kort kennisgewing.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Alles was in plek en netjies. Baie stil en goeie WiFi en volledige TV-kanale. Ek het baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elri
Stay @ 603
Baie dankie vir jou resensie, Johann, ons waardeer dit!

Yolande D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Lekker gebly. Was daar vir besigheid. Baie skoon en netjies, baie dankie. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Stay @ 603
Baie dankie vir julle mooi resensie Yolande! Ons waardeer dit vreeslik baie.

Maryna C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Netjies, veilig en gerieflik. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie netjies, gerieflik en het als gehad wat ons benodig. Stay @ 603 is in 'n stil en rustige buurt geleë. Baie veilige parkering. Ons sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Stay @ 603
Baie dankie vir die mooi resensie Maryna. Ons waardeer dit vreeslik baie, sien uit om julle weer te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granofierstraat 603, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072f6e34545ef30df377623719e074422c063ad4cfc1998eedeb2fc0c6a80e75f8280dc3fadb1b588e55ce928166b5090003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 603 Granofier Street Elardus Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.833039955498 28.258083164692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang