Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 603

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granofierstraat 603, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R975 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay @ 603 bied stylvolle en gerieflike gastekamerverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers in die voorstede Elardus Park in Pretoria, naby hoofpaaie, winkelsentrums en skole.

Verblyf word in 2 aparte gastekamers aangebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en wasbak. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is sonkrag en 'n rugsteunkragstelsel vir beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Nhlakanipho Z
5.0
Secure and comfortable. Excellent! My stay was comfortable and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Niekie P
5.0
Net genoeg om aan ons behoeftes te voorsien vir 'n kort verblyf. Die eenheid was baie skoon in 'n stil area. Elri was baie gasvry en vriendelik!
Mei 2023
Carlton (rubberroofs) T
Besigheidsreis
5.0
Ons was baie gelukkig met alles. Sal definitief Stay@603 aanbeveel. Mens kry waarde vir geld en die plek het al my verwagtinge oortref. Ek sal definit...
Sien meer
Mei 2023
Yolande D
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Was daar vir besigheid. Baie skoon en netjies, baie dankie. Sal dit definitief aanbeveel.
Mrt 2023
Maryna C
Gesin met tieners
4.4
Netjies, veilig en gerieflik. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie netjies, gerieflik en het als gehad wat ons benodig. Stay @ 603 is in...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Granofierstraat 603, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Stay @ 603 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granofierstraat 603, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072f6e34545ef30df377623719e074422c063ad4cfc1998eedeb2fc0c6a80e75f8280dc3fadb1b588e55ce928166b5090003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 603 Granofier Street Elardus Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.833039955498 28.258083164692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang