Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 8 on Lancaster

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-weg 8, Vincent, Oos-Kaap, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ 8 on Lancaster bied bekoorlike verblyf wat sentraal in Vincent, Oos-Kaap geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 6 kamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste en 'n dubbelbed het. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kamers het gemaklike rusbanke en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Stay @ 8 on Lancaster
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lihlumile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Lancaster-weg 8, Vincent, Oos-Kaap, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stay @ 8 on Lancaster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-weg 8, Vincent, Oos-Kaap, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4c9a3967abfa63e029ba989dd49182b05acc708f31e21d047192155dfa14f0d511670d3d36a249b6e2484a7a600878a1b43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Lancaster Road Vincent 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9777469 27.9013911
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang