Stay @ Sonneweelde
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonneweelde 9, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Stay @ Sonneweelde bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se erf in die hartjie van Goedemoed, Durbanville. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n sakereisiger.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike slaapbank vir 1 kind en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkelsentrums, restaurante en 'n wêreldklas-wynroete geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jacques Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Sonneweelde 9, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ Sonneweelde het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonneweelde 9, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap