Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay at The Beaches

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 142, Eenheid 13 The Beaches, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stay at The Beaches is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige The Beaches-woonstelblok in die Strand. Dit is oorkant die noordelike strand geleë en daarom ideaal vir 'n vakansie by die see.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasmasjien. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke slaapkamer spog met 'n uitsig wat noord op die Helderberg front.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n gedeeltelike see-uitsig. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die gebou bied rugsteunkrag vir kragonderbrekings en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die woonstel is naby winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Kusweg 142, Eenheid 13 The Beaches, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 142, Eenheid 13 The Beaches, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde2057a69ddec65c183ef9fa1dee3c4c63afd9c4b9d6709438bca506198e54ce3cc8a4c51f2b109f76b887626a658474acfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 142 Beach Road Unit 13 The Beaches 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11142555967 18.822268203716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang