Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay Harties Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie, netjiese en veilige verblyf. Goeie, netjiese en veilige verblyf. Goed toegerus vir die week wat ons gebly het. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Cosy with genuinely caring staff. The staff was extremely helpful and friendly. Koos went out of his way to warm the room up before our arrival, didn't hesitate to assist me with my car troubles, and followed up to see that I was sorted afterwards. Such a gentleman. Evelina was also a star, and the place is so homely with the family-friendly facilities. Thinking of visiting the place again for my mother's birthday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, en ons kon ons hond ook saam neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Super. Pragtige tuine en pragtige mense. Vriendelike staf en baie behulpsaam. .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Relaxing. It was really amazing and private, loved the little braai area and was shocked to see it was cleaned when we got up. We enjoyed our stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

As M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker gebly. Baie skoon en netjies. Heerlike rustige plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shané V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly en die plek is heel rustig en mense baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

I will definitely stay there again. Stay Harties was very organised and welcoming. Our unit was neat and very clean. A big thank you to the host at Stay Harties for looking after us. Pet friendly was a huge benefit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ronell B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Baie rustig en huislik. Baie lekker gebly. Was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anet O
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Sien bo. Het lekker gebly, maar geen koffie / tee vir oggende nie en die eenheid was ook nie Saterdag skoongemaak nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 59 Beethoven-weg, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf49565d8510b3f8485cfc56e0bd320114ff34e2823cf3de8a9a0c4b1f73e5fd24a56f783668374abe1801cdf7b8b4f2da1e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 Plot 59 Beethoven Road Melodie 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.728904890875 27.900340855122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang