Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay in Valhalla

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Debbie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar, tot bubblebath! Hulle was baie gasvry, vriendelik en vir seker gemaak ons kort niks nie. En ander kanale was beskikbaar. Gewoonlik het baie oornagfasiliteite beperkte DSTV. Ek beveel gerus dit aan. Veilig, remote hek en afdak. Baie privaat ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LORYN
Stay in Valhalla
Baie dankie vir die terugvoer Debbie. Ek waardeer dit. Dit was lekker om julle te ontmoet. (Ons het toe die badprop se rubber gekry en opgesit.) So ek waarborg nou 'n heerlike skuimbad ook met wynglasies. Komplimentere wyn vir jou volgende keer. Kom maak gerus weer 'n draai.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

LORYN Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruarfoss-weg 3, Valhalla, Centurion, Pretoria, 0185, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a34490e4c8f06ea381efa299000049d7dfb66237a76a3d54877ddd05ddd3eea60603967e6028cd605387ce508390870ae56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 3 Bruarfoss Road Valhalla, Centurion 0185 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.8102613 28.1411876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang