Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Guests on 45

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Nicolien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir The Guests on 45
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Wihann M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihann M

Ontspanne, rustig.

Baie lekker, warm ontvangs, skoon en netjies.

The Guests on 45 se terugvoer

Dankie vir die lieflike resensie!

The Guests on 45
Colline B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Colline B

Effens teleurstellend, baie average.

Baie minimale kombuisware beskikbaar. Sal dit glad nie klasifiseer as selfsorg nie. Outdated "smart" TV beskikbaar, maar niks om te kyk nie. Een klein asblik in die badkamer maak dit moeilik om vullis weg te gooi. Het dit maar huis toe gebring en hier kom weggooi. Baie onveilig gevoel vir ons voertuig. Ongemaklike bed. Baie mooi, skoon en netjies. Genoeg spasie vir 2 mense vir 'n kort kuier. Lekker stort en genoeg warm water vir 2 om na mekaar te stort.

The Guests on 45 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, dit word altyd waardeer. Ons gee aandag aan die punte genoem om te sorg vir toekomstige gaste se gerief. Ons is gesteld op ons gaste se veiligheid, daarom die stewige geslote hek. Hoop die ekstra ontbyt bederf was in orde.
Vriendelike groete.

The Guests on 45
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolly-laan 45, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4d1b115e693e454f95b1cf79b4725cfcdf50c44146e48d87b66b30bec33e52f244c49252be836c2b4ba807e808312ad879e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 45 Dolly Avenue Rothdene 1961 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.608931 27.9966661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang