Staymore Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat daar trappe na die kuierarea is en dit mag onveilig wees vir gaste met gestremdhede, bejaarde gaste of klein kinders.
Geraasvlakke moet tot die minimum beperk word. Op Vrydae en Saterdae word geen geraas na 23:30 toegelaat nie, en Sondae en weeksdae moet dit reeds om 22:00 stil wees.
Let asb. dat gaste die ligte en lugversorging moet afskakel as hulle dit nie gebruik nie, veral die buiteligte.
Vir langerverblyf verkies die eienaars dat die huis na elke 4 nagte skoongemaak moet word.
Daar is sekuriteitskameras op die perseel.
Geen funksies of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 16 persone
8 volwassenes, 8 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adams-straat 11, Kylemore, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap