Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Staymore Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adams-straat 11, Kylemore, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Staymore Guesthouse bied verblyf in 'n lieflike selfsorghuis in Stellenbosch. Dit is sentraal in die wynlande geleë en is ideaal vir stappers, fietryers en wynentoesiaste.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n bababedjie het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende badkamer het 'n spa-bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Die huis het 2 sitareas waarvan een 'n kaggel en gemaklike rusbanke het. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8.

Die huis het kuierarea op die boonste verdieping, met 'n binnebraai, tafeltennis, tafelsokker en 'n dubbelbed. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Besienswaardighede in die omgewing sluit Zorgvliet Wynlandgoed, Molenvliet Vineyards en Boschendal in. Die Banhoek-bewarea se fiets- en voetslaanroetes is ook net 'n entjie van die huis af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Adams-straat 11, Kylemore, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adams-straat 11, Kylemore, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f99fb6cd3bd88efd3baf9902255301914fdfbeb994923c52431b9270a6ab6ea4523ae5c0b6079578a266452f54290f92130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 11 Adams Street Kylemore 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.9133947 18.9497357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang