Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Staymore Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adams-straat 11, Kylemore, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Staymore Guesthouse is 'n lieflike selfsorghuis in Stellenbosch, sentraal geleë in die Wynlande, ideaal vir stappers, fietsryers en wynentoesiaste.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed sowel as 'n bababed het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n spa-bad en 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, en skottelgoedwasser, asook 'n sentrale eiland met stoele. Die huis het 2 knus sitkamers, een met 'n binnenshuise houtkaggel en gemaklike rusbanke. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet.

Die eiendom bied 'n vermaakarea op die boonste vloer wat verskeie geriewe het, insluitend 'n binnebraai, tafeltennis, tafelvoetbal en 'n dubbelbed. Gaste kan gratis WiFi geniet en veilige onderdakparkeerplek word aangebied.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Zorgvliet Wynlandgoed, Molenvliet Vineyards en Boschendal in. Die Banhoek Conservancy se fiets- en staproete is ook binne 'n kort entjie se stap van die huis af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Adams-straat 11, Kylemore, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adams-straat 11, Kylemore, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f99fb6cd3bd88efd3baf9902255301914fdfbeb994923c52431b9270a6ab6ea4523ae5c0b6079578a266452f54290f92130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3) 11 Adams Street Kylemore 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.9133947 18.9497357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang