Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StayOnThird

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jacques L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great. Great, good weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Het heerlik gekuier. Die verblyf was skoon en netjies en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riane V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Vreeslik lekker. Ivy is wonderlik en so gasvry. Sy is vriendelik en die plek is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deb L
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Clean and comfortable. Lovely little bedsitter. Very clean, equipped with everything one needs. Lovely fruit basket, yoghurt, rusks provided by the host. Tranquil, private, close to the beach. Private patio with chair and table.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Greg H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Lovely location. Lovely stay. Lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg H
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Convenient, neat and spotlessly clean. A perfect location in Summerstrand. A polite, friendly and attentive host. The outdoor table catches the afternoon sun which was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Uitstekende blyplek en ligging. Die eenheid is lekker privaat en Ivy is baie vriendelik en behulpsaam. Vyfster-verblyf! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Des 2021

Peaceful, convenient and safe. Situated around the corner from the Summerstrand Village Mall and beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Uitstekend. Wat 'n wonderlike gasvrou en pragtige plek. 'n Mens hoor altyd van mense wat 'n bloutjie loop met aanlynbesprekings. Mag ek sê, StayOnThird sal ek met 'n geruste hart aanbeveel. Die gasvrou is net wonderlik, soos 'n vriendin. Ons is hartlik verwelkom. Die akkommodasie was skoon en netjies. Ons het lekker vars vrugte, joghurt en melk in die eenheid gekry. Wat baie aangenaam was. Ons sal gerus weer daar gaan kuier. Alles van die beste. Tot weer siens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Excellent and good value for money. Friendly, quiet and has all you need for a self-catering stay. Safe parking and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ivy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 8, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ5vlfTXU2Z4IeqQ5vpTYPclwzZpQsre6nNAfwH0VCSesfPsXEL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 8 Third Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.98431 25.6628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang