Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StayOnThird

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ivy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir StayOnThird
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacques L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Great.

Great, good weather.

Susan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Het heerlik gekuier.

Die verblyf was skoon en netjies en baie goed toegerus.

Riane V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riane V

Vreeslik lekker.

Ivy is wonderlik en so gasvry. Sy is vriendelik en die plek is pragtig.

Deb L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deb L

Clean and comfortable.

Lovely little bedsitter. Very clean, equipped with everything one needs. Lovely fruit basket, yoghurt, rusks provided by the host. Tranquil, private, close to the beach. Private patio with chair and table.

Greg H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg H

Lovely location.

Lovely stay. Lovely host.

Greg H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg H

Convenient, neat and spotlessly clean.

A perfect location in Summerstrand. A polite, friendly and attentive host. The outdoor table catches the afternoon sun which was lovely.

Marlene K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Uitstekende blyplek en ligging. Die eenheid is lekker privaat en Ivy is baie vriendelik en behulpsaam. Vyfster-verblyf!

Sien sterre.

Warren E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren E

Peaceful, convenient and safe.

Situated around the corner from the Summerstrand Village Mall and beaches.

Gerda G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G

Uitstekend. Wat 'n wonderlike gasvrou en pragtige plek.

'n Mens hoor altyd van mense wat 'n bloutjie loop met aanlynbesprekings. Mag ek sê, StayOnThird sal ek met 'n geruste hart aanbeveel. Die gasvrou is net wonderlik, soos 'n vriendin. Ons is hartlik verwelkom. Die akkommodasie was skoon en netjies. Ons het lekker vars vrugte, joghurt en melk in die eenheid gekry. Wat baie aangenaam was. Ons sal gerus weer daar gaan kuier. Alles van die beste. Tot weer siens.

Nadine W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W

Excellent and good value for money.

Friendly, quiet and has all you need for a self-catering stay. Safe parking and secure.

Louw F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw F

Dit was heerlik, die plek is netjies, bekostigbaar en absoluut veilig.

Ons was aangeneem verras met die verblyf en het beter diens en verblyf gekry as wat ons verwag het vir die bedrag. Die gasvrou is vriendelik en dra jou belange op die hart. Skoon netjies en sal beslis weer daar bly.

Rinus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus V

Very friendly host. Sparkling clean. Comfortable. Great for sleeping over or short stay.

Ivy welcomed us with a warm smile. The accommodation is perfectly clean and tidy. Very good value for money. Close to everything. Hopefully I will have another opportunity to stay there in the future.

Michelle K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Excellent accommodation and enjoyed stay very much.

Excellent and very comfortable accommodation. Hostess was very friendly and helpful and made us feel very welcome. Will definitely book again.

Adele R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R

The owner made the stay very memorable.

There was attention to little details that show Ivy cares about her guests' comfort. We really enjoyed the stay very much.

Abegail N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abegail N

I had a very warm welcome from the owners.

Friendly staff, the place is clean and near the beach and shops. All was convenient as I wanted to be near the varsity, airport and the beach, it felt like home.The place was clean close to shops and the beach. Friendly owners. I enjoyed my stay.

Erica G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G

Die akkommodasie was pragtig, netjies en skoon en die kwalitieit en die ligging perfek.

Ek sal dit vir enige reisiger aanbeveel. Werklik goeie waarde vir geld.

Abigail B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail B

Excellent.

From the phone call the day prior to arrival, until the morning my husband and mother left everything was of high standard. Thank you Ivy for making them feel at home.

Emile T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile T

Baie lekker verblyf met baie aandag aan die kleiner details.

Die verblyf is baie goed geleë en seker minder as 5 min se stap van die see af. Die eenheid is baie goed ingerig. Daar is baie aandag gegee aan die kleiner details om mens tuis te laat voel. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat die area besoek.

Anne C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C

The place was well-equipped and host thoughtful.

Had a lovely night's stay. Host was thoughtful and supplied milk, yogurt and fruit for us for breakfast.

Dirk F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk F

Goed toegeruste en baie netjiese eenheid met baie vriendelike diens.

Eenheid is baie goed toegerus en netjies. Is baie gerieflik geleë. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal verseker weer gebruik as in PE is.

Barbara D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara D

Excellent location, clean, safe and comfortable.

Very nice accommodation in an excellent location. Ivy was very welcoming and did everything to ensure that our stay was pleasant. Very clean, comfortable and nicely decorated, and well equipped for self-catering. A lovely touch was that there were electric blankets on the beds. Highly recommended.

StayOnThird se terugvoer

It was only a pleasure hosting such friendly guests.

StayOnThird
Jaco K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K

Dit was regtig baie lekker.

Wat by my opgeval het is dat sy sit vrugte en jogurt daar vir jou.

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 8, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ5vlfTXU2Z4IeqQ5vpTYPclwzZpQsre6nNAfwH0VCSesfPsXEL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 8 Third Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.98431 25.6628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang