StayOnThird
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 8, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
StayOnThird is in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë. Dit bied gehalte-verblyf en is ideaal vir 'n paartjie of selfs 'n sakereisiger.
Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Dié eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n lugbraaier, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n TV met DStv teen die muur en WiFi is beskikbaar.
Linne, handdoeke en 'n gratis skoonmaakdiens word vir lang verblyftydperke voorsien. Die privaat eenheid is deer van die tuin en veilige parkeerplek is agter elektriese hekke beskikbaar.
StayOnThird is ongeveer 150 m van die strand af en naby die Boardwalk Casino. Dit is ten volle toegerus met al die geriewe vir kort- en langtermynverblyf. Die verblyf is naby restaurante, winkels en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ivy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3de Laan 8, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink StayOnThird het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 8, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang