Stay@Percy
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Percy Fitzpatrick 54, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay@Percy is in Nelspruit, Mpumalanga, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir gesinne, sakereisigers of enkelgaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Die huis is sentraal geleë vanaf skole, hospitale, restaurante en ander bekende toerisme-besienswaardighede in die Laeveld.
Die huis bied 4 pragtig gemeubileerde eenhede wat toegerus is met slim-TV's met Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe. Elke eenheid het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n plafonwaaier. Die eenhede kan apart bespreek word of die hele huis vir groter groepe.
Buite beskik die eiendom oor 'n gemeenskaplike onderdak-braai-area en buite-eetplekke perfek vir maaltye.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Percy Fitzpatrick 54, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Stay@Percy het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Percy Fitzpatrick 54, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga