Stay@Percy
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Percy Fitzpatrick 54, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay@Percy is in Nelspruit, Mpumalanga, en bied gehalteverblyf, ideaal vir gesinne, sake- of enkelreisigers wat op soek is na gerieflike verblyf. Die huis is sentraal geleë vanaf skole, hospitale, restaurante en ander bekende toeriste-aantreklikhede in die Laeveld.
Verblyf word gebied in 4 kamers met slim-TV's met Netflix, asook gratis WiFi. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n plafonwaaier. Die kamers kan apart bespreek word of die hele huis kan vir groter groepe bespreek word.
Buite het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike onderdak-braai-area en eetarea.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Percy Fitzpatrick 54, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Stay@Percy het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Percy Fitzpatrick 54, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga