Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Phillippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 60 resensies vir Steenbok House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ellana T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellana T

Dankie vir 'n veilige tuiste weg van die huis. Ma, dogter en 2 hondekinders.

Heerlike en veilige wegbreek.

Helen F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen F

Was absoluut wonderlik.

Sal Steenbok House enige tyd aanbeveel. Ons gasvrou, Phillippa, het uit haar pad gegaan om alles vir ons so gerieflik moontlik te maak, sy't selfs elektriese komberse vir al die kamers gekoop toe ons voor die tyd verneem het of daar wel was. Dankie Phillippa, ons het dit baie waardeer.

Lea V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea V

Rustige omgewing, ruim en lekker privaat. Ingerig vir beurtkrag!

Heerlik dat elke kamer sy eie badkamer het. Lekker beddens en goeie bedlinne. Kombuis is goed toegerus. Vriendelike diens en fantasties dat dit ingerig is teen beurtkrag.

Lynette J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Baie netjies. Stil omgewing.

Lekker balkon waar jy die berg kan sien en voëls luister.

Nelda G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda G

Baie lekker kort, nat, koud en winderige naweek.

Baie skoon en vars linne en handdoeke en warm ontvangs en kommunikasie. Heerlike vars blomme in elke vertrek. Voel soos my eie huis, mooi en modern. Woonstel is ook toegerus met inverter, so daar is altyd lig en warm water en vinnige WiFi.

Tina J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina J

Spacious 2-bedroom apartment in good area with view of mountain.

A pleasant guesthouse with good views and very accessible to the Hermanus city centre and all the attractions. Lovely terrace with view of the mountain.

Taryn M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Taryn M

Baie lekker, net te kort.

Die huis was baie mooi en netjies. Alles wat ons benodig het en die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles gerieflik te maak.

Shaney V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shaney V

Rustig en kalm.

Dis in 'n rustige area. Het veral die stilte en kalmte geniet. Die weer was baie lieflik warm.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Melanie G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie G

Lovely apartment.

Good accommodation, but was very dirty, floor, carpets and crockery.

Gretchen D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen D

Baie lekker, rustig en netjiese omgewing.

Die plek was baie netjies, mense was baie gasvry.

Liesl B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Mooiste uitsig op berge en naby als.

Plek het darm 'n inverter gehad met al die loadshedding en mense gaan uit hul pad uit om dit lekker te maak. Mooi blomme in huis.

Janet L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet L

Comfortable, very secure, friendly and helpful owner.

The location is quiet and secure but within easy access of shopping areas, the beach and whale spotting sites. It is, too, only a short, always scenic drive to many places of interest. There are many cafes and restaurants to choose from catering to diverse tastes.

Steenbok House se terugvoer

Hi Janet. Thank you for your glowing review. I really appreciate it. Going to post on my Steenbok House Facebook page.
Phillippa

Steenbok House
Mischka D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischka D

Dit was rustig.

Dit was onbeskryflik lekker. Die mense was vriendelik en dus jou "home away from home".

Francois S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Rustig en sentraal.

Phillipa was vriendelik en hulvaardig. Die plek is omring met die rustigheid homself en goed toegerus. Sal weer gaan.

Gertruth J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruth J

Dit was 'n baie rustige atmosfeer waar ons kan ontspan en kuier.

Dit was 'n lekker wegbreek weg van die huis, ons kon lekker kuier en ontspan.

Tanya L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L

Baie netjies en aangenaam.

Die eenheid is baie netjies en het alles wat mens nodig het. Phillippa is 'n baie vriendelike gasvrou en het ons verblyf baie aangenaam gemaak.

Andre K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K

Baie gerieflik en skoon.

Vriendelik verwelkom, baie skoon en gerieflik naby dorp.

Liezel M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M

Baie lekker.

Die heerlikste stort geriewe. Uiters gerieflike beddens en beddegoed. Heerlike stoep met berguitsig. Kombuis baie goed toegerus. Sentraal geleë. Honde kon veilig beweeg.

Ilse I - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse I

Fantasties!

Phillipa het ons baie tuis laat voel en Steenbok Huis was pragtig. Alles wat ons nodig gehad het en meer. Ons sien vreeslik uit na ons volgende kuier daar! Ek beveel Steenbok House aan vir enigiemand wat Hermanus wil verken en vir die wat graag wil ontspan. Was ook wonderlik dat ons wol-haar kind welkom was.

Salomé V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé V

Rustige plekkie en baie sentraal.

So rustig om oggende en aande op die stoepie te sit en die voëls te luister. Heerlike woonstel met als wat jy nodig het. Baie sentraal, veral vir ouers wat van ver af kom met kinders wat in Hermanus moet sport doen. Baie naby aan Hermanus Hoër en Laerskool. Stil rustige buurt.

Cathy N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy N

Comfy, super clean, friendly, helpful hosts, perfect location.

Amazing stay. Hosts were very helpful, made us feel very welcome, even offering advice for safe running routes. Within walking distance into town yet far enough from town to be peaceful and quiet. Accommodation has everything one needs and was very clean. Accommodation is exactly as shown on website. Will definitely visit again and highly recommend for anyone wanting a little break away from city life.

Charmaine J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Fantasties.

Heerlike, rustige plek. Phillippa is baie vriendelik. Sal beslis weer soontoe gaan. Blyplek is netjies en goed ingerig.

Yvette B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B

Wonderful stay! Perfect for what we wanted.

Stunning area, calm and relaxed outside of the tourist chaos but very central to easily access all tourism attractions, from the New Harbour to Grotto Beach!

Leisl V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leisl V

Cosy but well stocked with everything you need, including braai facilities.

Great central location - 5 mins to the main town. Phillippa was friendly and welcoming. She was also quick to reply when we had a question. Safe and secure garden area which the kids could explore. WiFi worked perfectly. Would recommend and happily book again. We appreciated the clear communication from Phillipa prior to our arrival.

Irna V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irna V

Dit was baie rustig en ontspannend.

Die area is baie veilig en naby die winkels.

John E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E

Just what we needed

Phillipa was on hand to give us a friendly welcome and her mum even provided us with a camp stove and flask in case loadshedding got in the way of things. Lovely quiet area, just what we needed to unwind.

Desireé D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desireé D

'n Aangename naweek saam met familie.

Steenbok House was lekker sentraal vir al die aktiwiteite wat ons beplan het. Dit deel 'n ingang met die inwonende gesin.

Michael R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael R

Quiet and peaceful.

The host was friendly and welcoming.

Monique F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Such a lovely stay in a secure, clean, beautiful house, Phillipa went out of her way to attend to us!

Lovely location and spacious with a stunning view.

Nontembeko M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontembeko M

It was awesome. We enjoyed our stay at Steenbok house. Everything we need was there. Phillipa is very kind and helpful.

Very nice and neat place. I will definitely recommend to my friends.

Claudia M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia M

12 uit 10

If you are looking for a break from the city or just everyday life, Steenbok House is the place to go! I am definitely going to Steenbok House again, it is a wonderful house with a beautiful view. Perfect location, close to everything. Phillippa is extremely friendly and made us feel so at home.

Helen D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D

Very comfortable, very welcoming, all bases covered.

Had a lovely stay at Steenbok house, the hostess went out of her way to make sure we had everything we needed. Would highly recommend it to anyone.

Chonte H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chonte H

Home away from home. We enjoyed our stay without any problems.

Phillippa was such a nice host, we received a warm welcome from her. The place is so neat and modern (the pictures really doesn't lie, what you see is what you get) and safe. Loved the comfortable beds, the peaceful area and the beautiful views from the balcony. I would definitely recommend Steenbok House to anyone.

Neil D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D

Lovely accommodation with very hospitable hosts. Will definitely like to stay there in future and recommend to others.

Thoroughly enjoyed our stay at Steenbok House.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike verblyf met baie gasvrye gashere. Sal beslis daarvan hou om in die toekoms daar te bly en aan te beveel vir ander.

Ons verblyf in Steenbok House het ons baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Berne N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berne N

Very comfortable and absolutely spotlessly clean.

A comfortable bed and a comfortable couch is very important. Well maintained kitchen and absolute cleanliness - we got it all.

Nadi C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadi C

Happy hounds!

Baie veilig vir honde, toe tuin waar hulle heerlik kan speel! Elke kamer het sy eie badkamer wat lekker is vir privaatheid.

Zelmary L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmary L

Het dit baie geniet.

Philipa was baie gasvry en behulpsaam die plek was baie netjies het dit baie geniet.

Lourence O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourence O

Ons het baie lekker gekuier sonder enige probleeme, was naby alles en was in n baie veilige omgeewing.

Eienaar was baie gas vryheid, Plek was bja netjies , photos lieg nie. Sal enige tyd weer daar bly.

Alison R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison R

Enjoyable, peaceful

Steenbok House is a beautiful flat. Loved the comfortable beds and beautiful linen. The en-suite bathrooms were most delightful, the best showers in the world with the warmest water. Great host Phillipa and her sweet parents.

Petru V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Petru V

Lovely and convenient apartment but with some issues.

Very friendly check in, and so much appreciated the beautiful fresh flowers! Thank you Phillippa! Excellent comfortable beds, nice bedding and lovely showers , so convenient each room with own bathroom, everything exactly like in pictures. Well equipped kitchen, cleaning detergents supplied. WiFi worked fine! But bedroom doors stuck in frames and could not open from inside! No soap or gel of any kind for hand wash like expected, even in the most basic cheapest accommodation, even more so during Covid crisis. Used sponge in kitchen and very used swab. Dirty socks found in bedroom drawer! There is a security door but we were asked not to close it as it might offset the alarm in main house, so actually there is no security door. There is no secure parking, it is off street parking open to street, in front of garage that seemed to be empty . We where told that for the second half of a six night stay the garage will be available, but then at the time where told "no, the owner has changed his mind". I paid cash upon arrival and did not have correct amount. No need for a receipt but also never received the change!

Colin V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin V

Neat apartment with fantastic host.

Suited our needs to perfection.

Marne K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne K

Verblyf van die hoogste gehalte.

Die woonstel is baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Baie skoon en netjies, asook vriendelike eienaars. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Antje I - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antje I

Ons het baie lekker gebly in Steenbok House.

'n Oulike plek met genoeg plek vir 4 persone en alles wat nodig is om bietjie te ontspan.

Colin V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin V

Family friendly stay in Hermanus.

Phillipa was an awesome host! Accommodation was as good if not better than the pictures. Matched exactly what we expected. Already have a booking for December!

Charlene P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Nice!

Thank you to Phillipa for going above and beyond making sure we are settled in and even after returning home contacting us to make sure we are safe. The pictures do not lie and we enjoyed our stay at Steenbok House. Everything was so clean and inviting, the house truly had everything we needed and so much more. The area is safe and peaceful, me and my parents will definitely be coming back soon.

Evan R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan R

Modern, clean and well eqipped

Very nice place in a great location close to the centre of town. Philipa was very attentive and check in and check out was very smooth. The place has everything you could need. Definitely recommended.

Louis V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Pragtig netjies en silwerskoon.

Die detail is opvallend. Selfs vars blomme as verwelkoming. Gasvrou baie vriendelik. Foto's jok nie.

Margerete V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margerete V

Ons het ten alle tye veilig en welkom gevoel.

Die verblyf is om aan te beveel, want ons het dit baie geniet. Die stoepie kyk uit op die mooiste berge. Baie netjies eienaar laat mens welkom voel.

Rehan J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehan J

Baie netjies en mooi, rustig en ontspanne verblyf.

Ons was baie gelukkig met die plekkie. Dit is verskriklik netjies en mooi. Die plekkie het 'n baie lekker atmosfeer. Die woonbuurt is baie rustig maar tog steeds naby aan alles. Ek sal dit verseker aanbeveel aan familie en vriende.Een voorstel wat ek dalk kan maak is om die "cover photo" op lekke slaap te verander na 'n foto van die kombuis of leef area. Dit gee net meer die ware indruk van die plekkie. Buiten dit is dit 'n ongelooflike plekkie.

Sue-ray R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-ray R

Rustige area en is baie happy met hoe die plek gelyk het.

Sal dit vir enigeen aanbeveel. Dis veilig, rustig en netjies.

Graham D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham D

It's just a awesome place to stay.

Me and my family did enjoyed our stay. The house is clean and equipped with everything we needed. Will definitely stay there again.

Hendrine R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrine R

Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies en die eienaar baie gasvry.

Ek kan dit regtig aanbeveel.

Gercia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gercia L

Gerieflik, skoon en netjies.

Het die basiese benodighede in plek wat 'n lekker huislike atmosfeer skep weg van jou eie bestemming. Dankie. Beveel beslis aan.

Hermien S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien S

Skoon, netjies en veilige verblyf met al die basiese benodighede.

Baie dankie, Phillippa, vir die vriendelike ontvangs en behulpsaamheid. Ons het heerlik gebly in 'n baie netjiese woonstel. Veiligheidshekkie by trappe was baie gerieflik siende daar 'n kruipende baba in ons geselskap was. Baie rustige omgewing met pragtige berguitsig en gerieflik naby winkels en restaurante. Sal dit definitief aanbeveel.

Maryke O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O

Hoogs aanbeveel.

Dankie Phillipa! Dit was 'n baie lekker naweek in jul woonstel. Baie netjies en mooi toegerus. Ek sal dit beslis aanbeveel vir almal. En ons gaan definitief weer daar kom bly as ons Hermanus toe gaan. 5 sterre vir julle!

Janke E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janke E

Steenbok House is stylvol en 'n lekker leef woonstel.

Ons het heerlik gebly in Steenbok House en die eienaars was baie gasvry. Die plek is netjies en het 'n heerlike kombuis en leefarea met 'n balkon. Dit is naby aan die middedorp van Hermanus geleë en baie maklik om te kry.

Etienne S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S

Uitstekend in meeste opsigte, jammer van die koue stort.

'n Heerlike, moderne, nuut oorgedoende wooneenheid. Baie netjies en skoon. Wooneenheid baie veilig, motors ongelukkig slegs straatparkering (maar miskien is dit veilig genoeg vir Hermanus?). Heerlike handdoeke! Enigste en grootste nadeel was die koue stort a.g.v. 'solar-geyser' sisteem. Vir my is dit ongelukkig ononderhandelbaar, ek is 100% ten gunste van groen-energie, maar daar moet 'n 'back-up' sisteem wees om seker te maak gaste kan warm stort of bad.

Lezanne D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne D

Alles was asemrowend!

Steenbok House is definitief waarde vir geld. Dit is in 'n perfekte omgewing geleë en is naby winkelsentrums sowel as die see. Dis veilig, rustig en daar is so baie om te doen! Eienaar is ook wonderlik en vriendelik en maklik om mee te gesels. 'n Plekkie wat definitief aanbeveel kan word.

Shané S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané S

'n Onvergeetlike wegbreek saam met 2 vriendinne.

Ons het ons verblyf in Steenbok House so baie geniet. Die gasvrou was uitstekend en het ons so tuis laat voel in Hermanus. Sy was sommer ons alles-in-een met ons tyd daar. Ek sal hierdie fantastiese plekkie aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek by die see nodig het.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f9dd60724d0f9a79f6408e97d3ea7ebb4e6c635b899aa5404d6c2026c67df043b7adb33461e455261ef7e3a5542db06a10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 1 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.41468579174 19.233746200386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang