Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ellana T
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Dankie vir 'n veilige tuiste weg van die huis. Ma, dogter en 2 hondekinders. Heerlike en veilige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Was absoluut wonderlik. Sal Steenbok House enige tyd aanbeveel. Ons gasvrou, Phillippa, het uit haar pad gegaan om alles vir ons so gerieflik moontlik te maak, sy't selfs elektriese komberse vir al die kamers gekoop toe ons voor die tyd verneem het of daar wel was. Dankie Phillippa, ons het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Rustige omgewing, ruim en lekker privaat. Ingerig vir beurtkrag! Heerlik dat elke kamer sy eie badkamer het. Lekker beddens en goeie bedlinne. Kombuis is goed toegerus. Vriendelike diens en fantasties dat dit ingerig is teen beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Baie netjies. Stil omgewing. Lekker balkon waar jy die berg kan sien en voëls luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelda G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker kort, nat, koud en winderige naweek. Baie skoon en vars linne en handdoeke en warm ontvangs en kommunikasie. Heerlike vars blomme in elke vertrek. Voel soos my eie huis, mooi en modern. Woonstel is ook toegerus met inverter, so daar is altyd lig en warm water en vinnige WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina J
Kort verblyf
4.4
Jun 2023

Spacious 2-bedroom apartment in good area with view of mountain. A pleasant guesthouse with good views and very accessible to the Hermanus city centre and all the attractions. Lovely terrace with view of the mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Taryn M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Baie lekker, net te kort. Die huis was baie mooi en netjies. Alles wat ons benodig het en die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles gerieflik te maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shaney V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Rustig en kalm. Dis in 'n rustige area. Het veral die stilte en kalmte geniet. Die weer was baie lieflik warm.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Lovely apartment. Good accommodation, but was very dirty, floor, carpets and crockery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Phillippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f9dd60724d0f9a79f6408e97d3ea7ebb4e6c635b899aa5404d6c2026c67df043b7adb33461e455261ef7e3a5542db06a10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 1 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.41468579174 19.233746200386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang