Steenbok House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Phillippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ellana T - Feb 2024
Algehele gradering
Dankie vir 'n veilige tuiste weg van die huis. Ma, dogter en 2 hondekinders.
Helen F - Jul 2023
Algehele gradering
Was absoluut wonderlik.
Lea V - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, ruim en lekker privaat. Ingerig vir beurtkrag!
Lynette J - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Stil omgewing.
Nelda G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker kort, nat, koud en winderige naweek.
Tina J - Jun 2023
Algehele gradering
Spacious 2-bedroom apartment in good area with view of mountain.
Taryn M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, net te kort.
Shaney V - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Melanie G - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely apartment.
Gretchen D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en netjiese omgewing.
Liesl B - Sep 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig op berge en naby als.
Janet L - Sep 2022
Algehele gradering
Comfortable, very secure, friendly and helpful owner.
Steenbok House se terugvoer
Hi Janet. Thank you for your glowing review. I really appreciate it. Going to post on my Steenbok House Facebook page.
Phillippa
Mischka D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was rustig.
Francois S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en sentraal.
Gertruth J - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige atmosfeer waar ons kan ontspan en kuier.
Tanya L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en aangenaam.
Andre K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Liezel M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Ilse I - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Salomé V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige plekkie en baie sentraal.
Cathy N - Okt 2021
Algehele gradering
Comfy, super clean, friendly, helpful hosts, perfect location.
Lees meerCharmaine J - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Yvette B - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful stay! Perfect for what we wanted.
Leisl V - Okt 2021
Algehele gradering
Cosy but well stocked with everything you need, including braai facilities.
Irna V - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ontspannend.
John E - Mrt 2021
Algehele gradering
Just what we needed
Desireé D - Mei 2021
Algehele gradering
'n Aangename naweek saam met familie.
Michael R - Jan 2021
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Monique F - Des 2020
Algehele gradering
Such a lovely stay in a secure, clean, beautiful house, Phillipa went out of her way to attend to us!
Nontembeko M - Des 2020
Algehele gradering
It was awesome. We enjoyed our stay at Steenbok house. Everything we need was there. Phillipa is very kind and helpful.
Claudia M - Nov 2020
Algehele gradering
12 uit 10
Helen D - Nov 2020
Algehele gradering
Very comfortable, very welcoming, all bases covered.
Chonte H - Nov 2020
Algehele gradering
Home away from home. We enjoyed our stay without any problems.
Neil D - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely accommodation with very hospitable hosts. Will definitely like to stay there in future and recommend to others.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike verblyf met baie gasvrye gashere. Sal beslis daarvan hou om in die toekoms daar te bly en aan te beveel vir ander.
Ons verblyf in Steenbok House het ons baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Berne N - Nov 2020
Algehele gradering
Very comfortable and absolutely spotlessly clean.
Nadi C - Okt 2020
Algehele gradering
Happy hounds!
Zelmary L - Nov 2020
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Lourence O - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier sonder enige probleeme, was naby alles en was in n baie veilige omgeewing.
Alison R - Okt 2020
Algehele gradering
Enjoyable, peaceful
Petru V - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely and convenient apartment but with some issues.
Lees meerColin V - Des 2019
Algehele gradering
Neat apartment with fantastic host.
Marne K - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf van die hoogste gehalte.
Antje I - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in Steenbok House.
Colin V - Aug 2019
Algehele gradering
Family friendly stay in Hermanus.
Charlene P - Aug 2019
Algehele gradering
Nice!
Evan R - Jul 2019
Algehele gradering
Modern, clean and well eqipped
Louis V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig netjies en silwerskoon.
Margerete V - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het ten alle tye veilig en welkom gevoel.
Rehan J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en mooi, rustig en ontspanne verblyf.
Lees meerSue-ray R - Mei 2019
Algehele gradering
Rustige area en is baie happy met hoe die plek gelyk het.
Graham D - Mei 2019
Algehele gradering
It's just a awesome place to stay.
Hendrine R - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies en die eienaar baie gasvry.
Gercia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Hermien S - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilige verblyf met al die basiese benodighede.
Maryke O - Aug 2019
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Janke E - Nov 2019
Algehele gradering
Steenbok House is stylvol en 'n lekker leef woonstel.
Etienne S - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend in meeste opsigte, jammer van die koue stort.
Lees meerLezanne D - Des 2018
Algehele gradering
Alles was asemrowend!
Shané S - Nov 2018
Algehele gradering
'n Onvergeetlike wegbreek saam met 2 vriendinne.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang