Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Steenbok House is in die bekende Hermanus, aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp se skilderagtige prag, matige weer, buitelug-doendinge, ryk blommekoninkryk en die feit dat dit naby Kaapstad is, maak dit die ideale basis om die Overberg te verken.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en is in 'n apart deel van die eienaar se huis geleë. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer. Katoenlinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n gerieflike oopplan-leefarea, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n privaat stoep. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en braaigeriewe. Die huis is troeteldiervriendelik en die privaat tuin is omhein. Daar is 'n privaat ingang na die woonstel en daar is hekke. Die verblyf het 'n omsetter vir ligte, die gratis WiFi en die TV tydens beurtkrag en daar is 'n gasstofie en flitse.

Hermanus spog met verskeie strande en daar is 'n verskeidenheid geskiedkundige, natuurlike en kulturele doendinge en 'n besoek is die moeite werd. Die instansie is loopafstand vanaf die dorp en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ellana T
5.0
Dankie vir 'n veilige tuiste weg van die huis. Ma, dogter en 2 hondekinders. Heerlike en veilige wegbreek.
Feb 2024
Helen F
Gesin met tieners
5.0
Was absoluut wonderlik. Sal Steenbok House enige tyd aanbeveel. Ons gasvrou, Phillippa, het uit haar pad gegaan om alles vir ons so gerieflik moontli...
Sien meer
Jul 2023
Lea V
Gesin met tieners
5.0
Rustige omgewing, ruim en lekker privaat. Ingerig vir beurtkrag! Heerlik dat elke kamer sy eie badkamer het. Lekker beddens en goeie bedlinne. Kombuis...
Sien meer
Mei 2023
Lynette J
Saam met vriende
5.0
Baie netjies. Stil omgewing. Lekker balkon waar jy die berg kan sien en voëls luister.
Mei 2023
Nelda G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker kort, nat, koud en winderige naweek. Baie skoon en vars linne en handdoeke en warm ontvangs en kommunikasie. Heerlike vars blomme in elke ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Phillippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbok House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f9dd60724d0f9a79f6408e97d3ea7ebb4e6c635b899aa5404d6c2026c67df043b7adb33461e455261ef7e3a5542db06a10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 1 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.41468579174 19.233746200386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang