Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Steenbok House is in die gewilde vakansiedorp Hermanus geleë aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en is in 'n aparte vleuel binne die eienaars se huis geleë. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het albei 'n en suite-badkamer. Katoenlinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en etenstafel. Daar is ook 'n gemaklike, oop leefarea, 'n TV met volledige DStv-kanale, en 'n privaat patio beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe. Die huis is troeteldiervriendelik en die privaat tuin is omhein. Daar is 'n privaat ingang na die woonstel. Daar is ook hekke. Die huis het 'n omskakelaar vir die ligte, WiFi en TV tydens beurtkrag en daar is 'n gasstoof en flitse.

Hermanus spog met talle strande en hou 'n verskeidenheid opwindende natuurlike, kulturele en historiese doendinge wat dit die moeite werd maak om te besoek. Dit is stapafstand vanaf die dorp met restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ellana T
5.0
Dankie vir 'n veilige tuiste weg van die huis. Ma, dogter en 2 hondekinders. Heerlike en veilige wegbreek.
Feb 2024
Helen F
Gesin met tieners
5.0
Was absoluut wonderlik. Sal Steenbok House enige tyd aanbeveel. Ons gasvrou, Phillippa, het uit haar pad gegaan om alles vir ons so gerieflik moontli...
Sien meer
Jul 2023
Lea V
Gesin met tieners
5.0
Rustige omgewing, ruim en lekker privaat. Ingerig vir beurtkrag! Heerlik dat elke kamer sy eie badkamer het. Lekker beddens en goeie bedlinne. Kombuis...
Sien meer
Mei 2023
Lynette J
Saam met vriende
5.0
Baie netjies. Stil omgewing. Lekker balkon waar jy die berg kan sien en voëls luister.
Mei 2023
Nelda G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker kort, nat, koud en winderige naweek. Baie skoon en vars linne en handdoeke en warm ontvangs en kommunikasie. Heerlike vars blomme in elke ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Phillippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbok House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f9dd60724d0f9a79f6408e97d3ea7ebb4e6c635b899aa5404d6c2026c67df043b7adb33461e455261ef7e3a5542db06a10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 1 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.41468579174 19.233746200386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang