Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbokkie Nature Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 507 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Lizanne H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Warm en hartlike ontvangs. Wat 'n lieflike verrassing was Steenbokkie nie. Ons eenheid was ruim, skoon en pragtig, en die braai hout het al gewag. Die ontbyt piekniekpakkies vir die volgende dag het al reggestaan met die heerlikste toebroodjies, vrug en joghurt. Dit is asof jou ma jou verwelkom na die lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomie N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great. Really great, will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige oornag teen billike tarief. Stil en rustig, geen geraas van die N1. Dis skoon en netjies. Die tuinkothuis het alles wat nodig is. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike oornag huisie. Steenbokkie sien ons vir seker weer. Steenbokkie se vriendelike diens is uitstaande. Ons huisie was perfek. Beste oorslaapplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Alles puik. Vriendelike ontvangs, lekker grasperke en groot boom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hyla S
1 nag
5.0
Okt 2024

Rustige Karoo-ondervinding. Was mal oor die Karoo-ondervinding. Verskriklik warm en droog toe ek daar aankom en ysig koud toe ek die oggend ry. Kamer was baie mooi, skoon en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Groot bome, mooi voëls, skape en skilpaaie was die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Natuurjuweel. Wat 'n pragplek - superskoon, gerieflik en gemaklik. Ons sal graag weer langer daar wil oorbly om die plaas en natuurskoon te kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rus vir my siel - ek kom uit die Karoo. Ons verblyf was baie aangenaam. Sal graag weer kom en bietjie langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunel
Steenbokkie Nature Reserve
Beste Suzette Ek is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Kom gerus weer.

Marina O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

N Rustige omgewing waar jy kan ontspan. Baie netjies. Die eienaars was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunel
Steenbokkie Nature Reserve
Beste Marina Karoo gasvryheid is ons kenmerk! Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 507

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 885
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokkie Natuurreservaat, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac7fc48502a8f72933e4084f75efe7fde10df1efe862acce95ecf8e40f724737adbdf33e6fdfe3ee00f8e0dc6e644bc3b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag, vir 2 mense 507 5 1 5 Steenbokkie Nature Reserve Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.339795671298 22.657670974731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang