Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbokkie Nature Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 495 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Hyla S
1 nag
5.0
Okt 2024

Rustige Karoo-ondervinding. Was mal oor die Karoo-ondervinding. Verskriklik warm en droog toe ek daar aankom en ysig koud toe ek die oggend ry. Kamer was baie mooi, skoon en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Groot bome, mooi voƫls, skape en skilpaaie was die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Natuurjuweel. Wat 'n pragplek - superskoon, gerieflik en gemaklik. Ons sal graag weer langer daar wil oorbly om die plaas en natuurskoon te kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rus vir my siel - ek kom uit die Karoo. Ons verblyf was baie aangenaam. Sal graag weer kom en bietjie langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunel
Steenbokkie Nature Reserve
Beste Suzette Ek is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Kom gerus weer.

Marina O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

N Rustige omgewing waar jy kan ontspan. Baie netjies. Die eienaars was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunel
Steenbokkie Nature Reserve
Beste Marina Karoo gasvryheid is ons kenmerk! Kom kuier gerus weer.

Manie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig, mooi omgewing. Goeie diens en bereidwillig om laat aankoms te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunel
Steenbokkie Nature Reserve
Dankie Manie

Irida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie verblyf met plaaslewe. Rustig, ruim en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunel
Steenbokkie Nature Reserve
Dankie.

Carl B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

A zen space. Off the beaten track. Peaceful and practical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunel
Steenbokkie Nature Reserve
Thank you, Carl. We are looking forward to your next stay.

Jacques L
1 nag
5.0
Jul 2024

Puik Beste waarde vir geld ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunel
Steenbokkie Nature Reserve
Beste Jacques Baie dankie. Kom kuier spoedig weer op die plaas.

Elray I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker. Sal beslis weer daar bly. Volgende keer definitief langer as een aand! Sal dit beslis aanbeveel. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunel
Steenbokkie Nature Reserve
Beste Elray Dit is wat ek wil hoor! Dit gaan oor die ervaring. Steenbokkie is nie net 'n bed nie. Daar is so baie wat ons bied. Ons sien daarna uit om jou langer hier te verwag volgende keer.

Forika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Die groot kothuis was goed ingerig. 'n Persoon vergeet net wanneer dit jagseisoen is en word dan beperk om te ry of te stap, wat ongerieflik is. Dalk kan die gasvrou net 'n herinnering stuur wanneer daar gejag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunel
Steenbokkie Nature Reserve
Hallo Forika Baie dankie vir die kommentaar. Ek sal dit beslis in die toekoms onthou.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 495

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R885
R885 R708
per nag, vir 2 mense
Vanaf R885
R885 R708
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokkie Natuurreservaat, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac7fc48502a8f72933e4084f75efe7fde10df1efe862acce95ecf8e40f724737adbdf33e6fdfe3ee00f8e0dc6e644bc3b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R885 nouVanaf R708 per nag, vir 2 mense 495 5 1 5 Steenbokkie Nature Reserve Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.339795671298 22.657670974731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang