Steenbokkie
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolf, gasstoof, lugbraaier, yskas, klein vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Skillie het sekere DStv-kanale. Die eenheid is apart van die hoofhuis en is 20 m van die Tarentaal-eenheid af. Verder is daar 'n binnebraai, buitebraai, warmbad, privaat ingang en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste het privaatheid, 'n privaat ingang en braaigeriewe by albei eenhede.
Tarentaal het die volle DStv-pakket en Skillie het sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie hout saambring, net een sak hout en blitz word gratis voorsien.
Geen rook word in die eenhede toegelaat nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, geen partytjies waar familie of vriende genooi word vir die dag nie.
Slegs gaste waarvoor bespreek en betaal is mag oorslaap, geen ekstra besoekers sal toegelaat word om oor te slaap nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel is langs die hoofhuis grens aan motorhuis en is heeltemal privaat met 'n privaat ingang. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, vrieskas en 'n yskas. Daar is 'n eetarea en die sitarea met 'n kaggel, het 'n TV met volledige DStv, geen kaart word benodig nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n privaat braai-area en 'n warmbad. Gaste moet hulle eie braairooster, potjie en hout saambring. Parkeerplek is buite onder 'n skadu-afdak beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste het privaatheid, 'n privaat ingang en braaigeriewe by albei eenhede.
Tarentaal het die volle DStv-pakket en Skillie het sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie hout saambring, net een sak hout en blitz word gratis voorsien.
Geen rook word in die eenhede toegelaat nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, geen partytjies waar familie of vriende genooi word vir die dag nie.
Slegs gaste waarvoor bespreek en betaal is mag oorslaap, geen ekstra besoekers sal toegelaat word om oor te slaap nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang