Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbokkie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Irma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

N Wonderlik plekkie met alles wat n mens nodig het en meer! Ons het baie welkom gevoel na 'n lang dag! Ons 'hot tub' was gereed saam met 'n heerlike bottel wyn!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastiese gesinsnaweek gehad. Ons het baie lekker gebly by Steenbokkie. Die hot tub was al lekker warm toe ons daar aankom en die kaggeltjie het gebrand so die huis was ook lekker warm. Ons het die hot tub en kaggel so geniet. En die koekies en wyn met aankoms was so nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilette E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie skoon, netjiese plekkie. Was absoluut heerlik! Heerlike plekkie vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Steenbokkie
Baie dankie.

Shade S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het regtig lekker gebly en ons was vriendelik verwelkom. Baie dankie. Ontspannend, vredevol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Steenbokkie
Baie dankie.

Randall S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Really a lovely place. Cannot even find anything negative about the place. Our stay at Steenbokkie was amazing. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Steenbokkie
Baie dankie.

Servia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing! I would recommend Steenbokkie at anytime. It has everything you need and more! We really felt at home. Very friendly owner. My fiance and I both loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Perfect! We had a wonderful stay at Steenbokkie. Irene thought of absolutely everything. Looking forward to another stay at Steenbokkie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer daar bly. Ons sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Steenbokkie
Baie dankie, Carla, vir jou mooi resensie. Waardeer dit opreg, so bly julle het dit geniet!

Lauren S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie dankie, Irene, vir jou gasvryheid. Jou plekkie verdien 10/10 en jy ook! Steenbokkie is 'n pragtige plekkie, sal definitief voorgestel word aan enige iemand wat wil wegbreek vir 'n rustige tydjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Steenbokkie
Baie dankie Lauren!

Cornelia G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Home away from home. Die verblyf was uitstekend, die eenheid is baie goed toegerus. Die aandag aan die fyner detail het ons baie beïndruk. Ons sal dit beslis vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Steenbokkie
Baie dankie Cornelia!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcba30d282983324ca9aefa397aa3be2d18f1a83e80d402c6be4ad9c5378390a62f52fa1e3da30f0c3983e75555a2c078f5ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 12 Steenbok Close Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.058750346391 18.061490077992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang