Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbokkie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 118 resensies vir Steenbokkie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Irma M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma M

N Wonderlik plekkie met alles wat n mens nodig het en meer!

Ons het baie welkom gevoel na 'n lang dag! Ons 'hot tub' was gereed saam met 'n heerlike bottel wyn!

Juanita B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Fantastiese gesinsnaweek gehad.

Ons het baie lekker gebly by Steenbokkie. Die hot tub was al lekker warm toe ons daar aankom en die kaggeltjie het gebrand so die huis was ook lekker warm. Ons het die hot tub en kaggel so geniet. En die koekies en wyn met aankoms was so nice.

Hilette E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilette E

Baie skoon, netjiese plekkie. Was absoluut heerlik!

Heerlike plekkie vir 'n wegbreek.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie.

Steenbokkie
Shade S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shade S

Ons het regtig lekker gebly en ons was vriendelik verwelkom. Baie dankie.

Ontspannend, vredevol.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie.

Steenbokkie
Randall S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall S

Really a lovely place. Cannot even find anything negative about the place.

Our stay at Steenbokkie was amazing. Will definitely return.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie.

Steenbokkie
Servia J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Servia J

Amazing!

I would recommend Steenbokkie at anytime. It has everything you need and more! We really felt at home. Very friendly owner. My fiance and I both loved our stay.

Natalie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie L

Perfect!

We had a wonderful stay at Steenbokkie. Irene thought of absolutely everything. Looking forward to another stay at Steenbokkie.

Carla B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer daar bly.

Ons sal hulle definitief aanbeveel.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie, Carla, vir jou mooi resensie. Waardeer dit opreg, so bly julle het dit geniet!

Steenbokkie
Lauren S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Baie dankie, Irene, vir jou gasvryheid. Jou plekkie verdien 10/10 en jy ook!

Steenbokkie is 'n pragtige plekkie, sal definitief voorgestel word aan enige iemand wat wil wegbreek vir 'n rustige tydjie!

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Lauren!

Steenbokkie
Cornelia G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia G

Home away from home.

Die verblyf was uitstekend, die eenheid is baie goed toegerus. Die aandag aan die fyner detail het ons baie beïndruk. Ons sal dit beslis vir ander aanbeveel.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Cornelia!

Steenbokkie
Charne A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne A

Best weekend ever.

The stay was wonderful. The host was helpful and very friendly. I really enjoyed my stay.

Steenbokkie se terugvoer

Thank you Charne
I appreciate your feedback and am delighted to hear you enjoyed your stay in Skillie Cottage.

Kind regards,
Irene

Steenbokkie
Samantha T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha T

Great weekend away.

My husband and I stayed at Steenbokkie this past weekend for our anniversary, and it was absolutely amazing. We loved everything about it; the place had everything we needed, and it was cosy and felt like home. The hot tub was a bonus. Two nights is definitely not long enough. Thank you, Irene, for the warm welcome. We will definitely pop in again.

Steenbokkie se terugvoer

Thank you, Samantha, so much for taking the time to leave us this great review – it's much appreciated! Glad that you enjoyed your stay with us!

Steenbokkie
Marelize O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize O

Jy het nie nodig om verder te soek as jy Steenbokkie ontdek het nie!

Ons het vreeslik lekker daar gebly en die plekkie was te volle toegerus en silwerskoon. Jy kry baie meer as net jou waarde vir geld! Die hot tub was natuurlik 'n bonus en ons 10-jarige het dit vreeslik geniet!

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie, Marelize, vir die mooi resensie. Bly julle het dit geniet!

Steenbokkie
Elmari J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari J

Affordable! We will definitely be back.

Very neat, clean and private. Felt as if we were back home because the unit has everything that you may need. Short distance from the beach, shopping malls, and all the entertainment.

Porcia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Porcia B

Nice and relaxing weekend.

Vriendelike eienaar het ons ontvang. Plekkie mooi ingerig en alles wat jy sou benodig daarin. Daar was eiers, melk en 'n bottel wyn in die yskas, asook lekkers en chocolate in die sitkamer. Ons het die rustigheid geniet.

Chantel C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C

Rustige atmosfeer, met alles wat nodig is om net te ontspan.

Baie lekker blyplek.

Elsabé B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé B

Lekker uitgerus.

Was perfek vir 'n wegbreek, stil, netjies en skoon. Beskik oor alles wat mens nodig het. Sal beslis aanbeveel.

Susan Beverley M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan Beverley M

Awesome.

Well organised as the accommodation was brilliant and catered for everything one could and would possibly use. A lovely getaway for both winter and summer vacations. Would definitely go there again.

Steenbokkie se terugvoer

Thank you Sue and Wendy for your wonderful review of Steenbokkie. I am delighted to hear that you enjoyed your stay. Your feedback is greatly appreciated, and we hope to welcome you back for another getaway in the future.

Steenbokkie
Mia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia D

Die aandag op die klein dingetjies is iets om oor huis toe te skryf! Mens het n.

Ons het heerlik rustig gebly by Steenbokkie.

Karin A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin A

Amazing, peaceful, tranquil.

What a beautiful place. The attention to detail was first class. The host was such a lovely lady. Everything and more you need is in this unit. The electric blanket was a lifesaver in this cold.

Steenbokkie se terugvoer

Dankie Karin

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Ons hoop om julle gou weer welkom te heet.

Steenbokkie
Helecia T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helecia T

Fantasties en rustig.

Absoluut fantasties. Dit is 'n pragtige plekkie met alles wat mens sal nodig kry. Stil en rustig. Die perfekte wegbreek!

Bevin S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevin S

Very comfy.

Friendly staff. Comfy stay. And very good value for money. Would definitely recommend Steenbokkie.

Steenbokkie se terugvoer

Thank you Bevin!

Steenbokkie
André M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André M

The pease and quiet was just what we needed.

We had an awesome time there as a couple. The time in the hot tub was priceless. Very much enjoyed it in Langebaan and Irene, thank you for your hospitality.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Andre so bly julle het dit geniet!

Steenbokkie
Jacqui B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B

Restful weekend stay.

This was our first stay at Steenbokkie and definitely won't be our last. Irene is a lovely host and her attention to detail is impeccable. Our cottage was a clean, safe and cosy home from home. We appreciated all the special touches and how well organised the kitchen was. There is nothing we needed to ask for and loadshedding is well covered. A very delightful place to stay. Thanks again Irene for a lovely weekend.

Steenbokkie se terugvoer

Thank you Jacqui.
Thanks so much for taking the time to leave us a 5-star rating, it's much appreciated.

Steenbokkie
Caitlynn F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlynn F

My partner and I were absolutely blown away by how every little thing was thought out with this accommodation.

Home away from home! We loved the hot tub and the tortoises roaming around. What a treat and so comfortable.

Steenbokkie se terugvoer

Thanks so much, Caitlynn for the 5-star rating, it’s much appreciated. Glad you enjoyed your stay.

Steenbokkie
Carl L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L

Fantasties en rustige naweek by 'n pragtige plekkie.

Ons het dit vreeslik geniet. Plek was baie goed ingerig en privaat met al die bykomstighede wat als net meer gerieflik gemaak het. Sal beslis weer gaan. Baie dankie.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Carl.

Steenbokkie
Nicole G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G

Accommodating, clean, thoughtful, beautiful.

This is a beautiful home away from home. Staying at Steenbokkie was an absolute pleasure, this home has everything you can think of and even more! Such a cosy stay surrounded by nature. Would 10/10 recommend and would definitely visit again soon.

Steenbokkie se terugvoer

Thank you Nicole, pleasure having you here.

Steenbokkie
Roselyn O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roselyn O

It was harmonious, very peaceful and we enjoyed the tranquility. Very beautiful and my family enjoyed every minute we spend there.

We would love to return to Steenbokkie whenever we can and it is available.

Nadine W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W

Lovely accommodation, perfect for a family getaway.

Friendly host. Attention to detail was appreciated. Will definitely recommend it to others and come back soon!

Shabera J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shabera J

Pleasant.

Calm, pleasant and safe.

Jonathan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan V

Awesome and well-equipped place.

See stars.

Kyle K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle K

Very nice cottage, has all the basic amenities.

Lovely two bedroom, each with its own toilet and shower. Secure parking and located in a fenced-off holding. A lock up and go site to see Langebaan without hesitation. Met the owner on arrival, reassuring a lovely stay.

Steenbokkie se terugvoer

Thank you Kyle, glad you enjoyed your stay.

Steenbokkie
Ethan A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ethan A

Steenbokkie was incredible, would definitely visit again.

It was exactly what we expected as per the pictures. The only issue we had was that we ran out of wood, my fault. Would definitely stay longer next time, as 2 nights were too short.

Magda G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda G

Pragtig, rustig, goeie waarde vir geld.

Baie oulike plekkie wat ons beslis weer sal sien.

Steenbokkie se terugvoer

Dankie Magda

Steenbokkie
Sue-lynn M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sue-lynn M

Niks lekker.

Sal nooit weer gaan.

Heinrich M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M

Fantastiese verblyf.

Die Skillie-eenheid is alles wat ons verwag het en nog meer. Goed ingerig met alles wat jy nodig het. Klein dingetjies soos koffie plungers, herlaaibare LED-ligte ens. Dit is regtig 'n huis weg van die huis. Ons sal enige tyd teruggaan.

Samantha F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha F

Home away from home.

Sal beslis weer kuier.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Samantha, bly julle het dit geniet.

Steenbokkie
Junior Le Roux L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior Le Roux L

Baie aangenaam.

Baie netjies met al die benodighede om die verblyf gemaklik te maak.

Steenbokkie se terugvoer

Dankie Junior.

Steenbokkie
Pt A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pt A

Stil en rustig.

Netjies en gerieflik.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Pt, bly julle het dit geniet.

Steenbokkie
Nico S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Die verblyf by Steenbokkie het ons Weskus-vakansie soveel meer spesiaal en lekker gemaak. Mens het net nodig om jou klere in te pak en dan kan jy eintlik sommer permanent daar intrek!

Ons het heerlik by Steenbokkie gebly. Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en die blyplek is ten volle ingerig. Die wasmasjien en skottelgoedwasser het beslis die vakansie soos "vakansie" laat voel. Die lekker groot kuierstoep maak dit ekstra spesiaal. Ons sal die blyplek beslis aanbeveel vir enigiemand wat met 'n gesin wil gaan vakansie hou by die Weskus. Dit is uitstekende waarde vir geld en as ons ooit weer verblyf by die Weskus soek, sal dit ons eerste keuse wees.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Nico.

Steenbokkie
Le-anne K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne K

Amazing.

Dis baie pragtig en baie relaxing.

Theressa R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theressa R

Was baie lekker en gerieflik.

Ek sal die Steenbokkie aanbeveel vir almal wat hou van rustigheid. Die plekkie is baie gerieflik. Ons het ons kuier baie geniet. Was baie ingenome met dit wat ons gekry het. Irene is 'n baie vriendelike hostess.

Nicola L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola L

Loved it! Thank you for the amazing stay!

Love the plants and garden. The tortoises are way too cute.

Rochelle D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle D

The perfect getaway.

We had a wonderful and peaceful stay at Steenbokkie. The units are very modern and well equipped with everything you may need! Its the perfect stay with a wonderful and friendly host. My daughter absolutely loved the tortoises, ostriches and the wildlife in the nature reserve. Another added bonus is that its close to the mall and not too far from the beach.

Lara P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara P

Home away from home.

Irene has thought of everything. The beds are comfortable, the facilities are impeccable, and the hospitality goes above and beyond what is expected from a guest. Thank you for such an incredible weekend away.

Francois S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Rustig, netjies en gemakilik.

Irene, dankie vir jou gasvryheid en gerieflike akkommodasie. Ons beveel dit aan, veral die rustigheid.

Zandra V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandra V

Baie rustig en stil omgewing.

Ons het 'n vriendelike verwelkoming gekry. Steenbokkie is naby die see en winkels. Dit is 'n baie stil en rustige omgewing om net af te skakel van die besige stad lewe. En om wakker te word met 'n hoeder wat kraai was lekker gewees. Ons sal weer vir 'n naweek daar gaan bly.

Joan J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan J

Baie goeie waarde vir jou geld.

Die diere en tuin is mooi versorg. Die plek het al die toebehore wat benodig word.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Joan bly julle het dit geniet!

Steenbokkie
Rozelle P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle P

Awesome.

Best accommodation and so neat.

Tony F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony F

Rustigheid, skoon en ligging.

Irene het ons goed ontvang. Die kothuis is baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Uit die geraas van die dorp, maar tog baie naby als. Die braaistoep was ons uithangarea. Sal beslis weer daar bly.

Henré H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henré H

Gerieflike wegbreek in skoon, goed-toegeruste eenheid.

Aan al my verwagtinge voldoen.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Henre.

Steenbokkie
Cornelius V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V

So lekker gebly dat ons definitief weer sal gaan.

Baie tevrede met die geriewe. Als is netjies en skoon. Die huis het als wat 'n mens nodig het. Die kombuis is lekker ingerig en daar is tot 'n Airfryer. Die stoep-/braai-area met die binnehof wat toe is, was die perfekte speelplek vir ons seuntjie. En Mamma en Pappa kon lekker voor die vuur ontspan terwyl hy daar rond baljaar.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Cornelius.

Steenbokkie
Suzelna L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelna L

Heerlik gebly.

Ten spyte van slegte weer het ons heerlik gebly. Tarentaal was baie knus met die vuurtjie wat heeldag gebrand het. Die toerusting in kombuis is uitsonderlik goed. Dekor is pragtig en alles was baie skoon en netjies. Ek sal graag weer daar wil gaan bly en kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Joelene C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene C

A lovely break-away for the family where it felt like home.

We really enjoyed our stay!

Joel Anton C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel Anton C

Dit was fantasties.

Ons het by Steenbokkie gebly vir die naweek. Tuis gewees by Tarentaal. Irene het ons ontvang en was baie vriendelike. Uitstekende plekke. Het alles wat mens nodig het. Laguna Mall nie te ver nie, en ons kinders het dit geniet. Baie dankie Irene, sal definitief aanbeveel.

Lindsay L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay L

Awesome from start to finish.

We had a great time.

Glenda L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L

So tuis soos by jou eie huis.

Dankie Steenbokkie, Irene en manlief (eienaar). Ons is met liefde ontvang en hanteer tydens die paar dae by Steenbokkie. Dis soos home away from home met geen tekort. Daar was meer verskaf as wat ons verwag het. Alle benodighede is tot jou beskiking!

Susan O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Family of 7 including a child of 11. Hired both venues on the property.

Such a pleasant stay. Everything we expected and more. Definitely returning.

Bruce H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce H

Accommodation while attending Mykonos marathon.

Awesome place with so many value-add extras. Stunning, outdoor, undercover braai area. Would return in a flash.

Steenbokkie se terugvoer

Thank you Bruce!

Steenbokkie
Liza-marie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-marie S

Vir seker die beste plekke waar ons in 'n lang tyd as gesin gebly het.

Hierdie was nou regtig 'n baie besonderse plekkie. Ons gaan beslis weer hier gaan kuier met ons volgende besoek aan Langebaan. Lieflike braai-area, ruim leefarea, ten volle toegerus. Kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ons kinders het dit ook vreeslik geniet. Heeltemal privaat. Die foto's regverdig nie juis die prag van die plekkie nie. Dit was regtig uiters netjies en gerieflik.

Paul T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul T

Homely, relaxing and enjoyable stay.

Well worth the money, quiet and relaxing. Beautiful place that my family really enjoyed.

Jerry S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry S

Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad en die eienaar het alles aan ons verduidelik wat ons wou weet rakende ons verblyf. Steenbokkie is in 'n baie still area geleë weg van die stad se lawaai. Eenheid baie goed uiteengelê met alles wat jy nodig het.

Die sekurieteit is goed op die leefeenheid as ook veilige parkering onder dak vir jou voetuig. Jy is binne 'n paar minute se ry van Langebaan af asook van Saldana, Veldrif, Jacobsbaai, St Helenabaai, Paternoster en nog 'n paar ander vissersdorpies. Al die dorpies is baie na aanmekaar en jy kan almal met gemak besoek sonder om oor die paaie bekommerd te wees want al die paaie is geteer.

Jean-paul H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-paul H

Absolutely stunning.

Loved this place, especially the little tortoises.

Abigail Venessa Harriot P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail Venessa Harriot P

Pragtig en netjies.

Baie pragtig, uitstekende diens en meer, als was daar wat ons makeer het. Decor en uiteenlegging van tuiste baie pragtig, baie dankie, ons kom weer.

Therese V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese V

Alles was baie netjies en skoon.

Die braai-area was die beste. Met die wind en reën wat ons gehad het oor die naweek kon ons nog steeds braai.

Amanda D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Very relaxing, love the nature and also very quiet, beautiful place.

I would recommend all my friends to Steenbokkie. Very nice, so quiet, in nature.

Chris C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Wonderful

Lovely hostess. Accommodation is outstanding with great extras one does not expect. Fully equipped. Would definitely recommend staying there.

Chris L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

The stay was so peaceful and relaxed, with an amazing venue and host. It has everything you need for a wonderful stay.

See stars.

Riaan F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Rustig, ontspannend, lekker kuierplek.

Steenbokkie was regtig waarde vir geld en ons was aangeneaam verras met die fasiliteite. Die feit dat elke slaapkamer sy eie badkamer het is 'n absolute bonus. Die braai area is onverbeterlik. Lieflike stil area. Klein dingetjies het 'n verskil gemaak soos die kisvrieskas in die eenheid en die DStv. Irene en haar man is die gasvryheid vanself. Ons is selfs daar weg met 'n volstruiseier! Steenbokkie sal ons beslis weer sien.

Wilna K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna K

Plek skoon, netjies, baie goeie toerusting met genoeg beweegspasie.

Pragtige tuintjie en lekker braaiplek, veral as seil afgerol is vir die wind.

Babalwa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babalwa S

Enjoyed our stay, friendly environment to be in.

We were warmly welcomed and we enjoyed our stay till the last day.

Corney V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corney V

So tuis soos by jou eie huis.

Nog nooit in 'n plek gebly wat so netjies en goed toegerus is nie. Baie dankie!

Me O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Me O

Netheid en standaard van huisgoedere is uitstekend.

Rustige atmosfeer en veilig vir klein kinders. Alles waaraan jy kan dink, is in Tarentaal. Ons beveel Tarentaal dus aan vir toekomstige reisigers.

Elzebet B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzebet B

Uitstekende verblyf. Eienaar baie behulpsaam.

Alles wat mens nodig het is daar. Pragtige gerieflike braaiplek.

Lana L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana L

The accommodation is the perfect place to have a relaxing break.

Very clean and private and excellent service. Very comfortably furnished. The host was very helpful. Everything you need is on hand. Would be perfect to add a pool.

Ansie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Ons het heerlik uitgerus.

Die eiendom het voldoen aan ons standaarde. Die kamer is ruim met goeie ablusiegeriewe. Ons was privaat en die eiendom bied 'n netjiese tuin, met gepaardgaande voëllewe. Die geboude braai was welkom.

Cecilia K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Was fantastic. Very private, service superb.

When we arrived the friendly face received us was relaxing also the chocolate on the table nice thought. Well equipped.

Wilhelm L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm L

Baie lekker verblyf.

Absoluut privaat en veilig. Baie vriendelike mense. Beveel dit graag aan.

Juliana W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana W

Gasvrye ontvangs, rustige atmosfeer het alles bygedra tot genotvolle kuiertjie.

Die naweek het aan al ons verwagtinge voldoen, plekkie is lekker knus en goed ingerig om aan almal se smaak te voldoen. Ons het heerlik gekuier en ook Langebaan as plek en die strand. Dankie vir 'n awesome naweekwegbreek Irene jy was ongelooflik gasvry in daai paar minute van ontvangs!

Henry-john K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry-john K

Baie gasvry, het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan.

Alles was uitstekend.

Jacoba M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba M

Ons het die laaste van die blomme kom kyk.

Ek kuier altyd baie lekker by Steenbokkie. Dit voel al soos my tweede huis.

Carol M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol M

Very comfortable home away from home.

We thoroughly enjoyed our stay at Steenbokkie and Irene went over and above to make our stay enjoyable. We appreciated the relaxed and flexible atmosphere.

Caren W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren W

Pragtig, netjies, gesellig, lekker stil en rustig.

Ons het heerlik gekuier en als was silwerskoon, perfek en keurig ingerig. Daar is gerieflike onderdakparkeerplek en dit was lekker stil en eenkant. Die gesellige kuierstoep was net 'n bonus! Ons gasvrou was onmiddellik beskikbaar en baie vriendelik! Ons sal beslis weer wil kom en dan langer wil bly.

Dewald E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald E

Totaal en alles verras met die plek gewees. Die foto's doen die plek regtig nie justice nie. 100% bo verwagting gewees.

Skoon en netjies, baie mooi dekor en alles wat jy nodig het. Daar was tot blitz en hout, asook vuurhoutjies! Totaal en al onderwaardeer en ek sal die plek aan almal aanbeveel. Regtig alles wat jy aan kan dink was in die huis gewees. Fantastiese kuierplek by die braai onder dak en met die seil wat afgerol was het die wind en reën ons glad nie gepla nie. Vol DStv-pakket en alles. Regtig vêr bo verwagting gewees. Gaan beslis weer daar gaan bly en familie en vriende saamvat. Puik.

Edna L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna L

Excellent place and lovely host!

We had a lovely peaceful stay at Steenbokkie. Everything met our expectations.

Chantal A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal A

Fantasties, Voel soos jou eie tuiste.

Die verblyf is naby soveel besienswaardighede, restaurante en winkels. Jy voel onmiddelik tuis met aankoms. Dis n wonderlike verbkyf.

Isabel C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel C

Pragtig gerieflik.

Baie netjiese en veilige plek. Gerieflik. Genoeg van alles en ruim genoeg.

Zendre S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zendre S

Heerlike ligging om by al die mooi plekke van die Weskus uit te kom.

Super netjiese gastehuis. Volledig toegerus en nog 'n wonderlike behulpsame en vriendelike gasvrou.

Ronel K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Rustig.

Rustig gekuier in die pragtige plekkie. Irene was so behulpsaam met alles, en ek het my verwonder aan al die mooi skilderye en tafels en sommer 50% van die plekkie wys haar liefde vir crafts. Air con in die huis sal wonderlik wees en 'n groot pluspunt want dit kan nogal warm raak. Pragtig, rustig en so 'n peaceful plekkie! Dankie, Irene, love jou plekkie.

Lize R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Was regtig 'n plesier om daar te bly.

Dit is 'n pragtige, goed ingerigte eenheid wat alles bevat wat mens benodig. Dit is skoon en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal dit beslis aanbeveel en weer daar gaan bly.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Lize bly julle het julle tydjie weg geniet!

Steenbokkie
Marike M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M

Stil en rustig, netjies, goed ingerig.

Ek het baie lekker gebly. Die windbeskutte afdakarea met braaiplek is vir seker ‘n trekpkeister en ek het besonders lekker geslaap op ‘n goeie matras in ‘n rustige atmosfeer. Die paar skilpadjies in die tuin is ook te oulik.

Elrika E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika E

Boeresjiek, modern en voel tuis.

Ons het baie baie lekker gebly. Daar is absoluut niks waaraan ons gasvrou nie gedink het nie. As jy enigiets benodig was dit daar. Van 'n skêr, vuuraansteker, Peaceful Sleep tot haardroërs in elke kamer. Die braai area was ons gunsteling met die gemaklike sitplekke en oulike dekor.

Stanley K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley K

Fantasties.

Daar is en word beslis baie gedoen om te verseker dat ’n baie hoë standaard gehandhaaf word met betrekking tot netheid en die plek is ten volle togerus met alles wat benodig word.

Gerrit V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Heerlik, gerieflik, skoon.

Ons verblyf was uit die boonste rakke. Skoon, netjies en so gerieflik met ons 2 klein seuns van 2 en 6. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig het, van 'n skêr, 'n wasmasjien en self vars suurlemoene reg langs die braai. Die eienaars is verskriklik vriendelik en hulpvaardig. Ek sal Steenbokkie definitief aan beveel.

Pat V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat V

Comfortable and enjoyable.

Appreciated the generous and good quality crockery, cutlery, cooking utensils etc. More than adequate. Beds comfortable, patio very protected and nicely furnished. Unfortunately views from whole cottage very limited - almost non existent, but as a base for visiting the local area it can't be bettered. Hosts very helpful, friendly and accommodating.

Willien G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willien G

Dit is privaat en in die natuur maar nie ver afgeleë nie, heerlik stil en rustig.

Ons kan dit beslis aanbeveel vir 'n heerlike kuier.

Jacoba M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba M

Baie lekker gebly, dankie!

Ons tydjie was te kort. Sal graag vir langer wil kom volgende keer.

Hendrina R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina R

Wonderlik.

Ons het dit baie geniet!

Daniel H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H

Very nice and friendly with great relaxing atmosphere.

See rating.

Bernelee I - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee I

Dit was baie lekker en die eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Ek sal steenbokkie definitief aan ander aanbeveel. Die diens en verwelkoming wat ons ontvang het was goed en vriendelik. Die huisie was netjies en baie gerieflik.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Bernalee bly julle het dit geniet!

Steenbokkie
Jana B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B

Ongelooflik lekker en rustig.

Die rustigheid en omgewing is onbeskryfbaar. Die huis is netjies en baie goed ingerig. Die kuierarea is tops.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Jana, ons waardeer!

Steenbokkie
Corrie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Elke rand werd en baie privaat.

Baie nice plekkie om in vakansie te hou of vir 'n wegbreeknaweek, nie te groot ook nie te klein nie. Awesome braaiplek wat kan toemaak as weer sleg is, net lekker gekuier.

Steenbokkie se terugvoer

Goeie dag Corrie,

Baie dankie vir die mooi review waardeer !

Steenbokkie
Sue B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

Wonderlike plekkie, oulik ingerig.

Wonderlike, oulike plekkie. Ons het baie lekker gekuier, en sal beslis weer kom kuier, en definitief aanbeveel vir vriende en familie.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Sue, ek is baie bly julle het lekker gekuier kom gerus weer.

Steenbokkie
Annelize S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Excellent place to stay.

I definitely recommend Steenbokkie. It's neat, quiet and peaceful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende plek om te bly.

Ek beveel definitief Steenbokkie aan. Dis netjies, stil en rustig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Steenbokkie se terugvoer

Thank you, Annelize. I am glad you enjoyed your stay!

Steenbokkie
Philancia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philancia S

Dit was baie aangenaam.

Dit was 'n intieme plek. Baie geskik vir 'n wegbreek met jou gesin. Die diens was uitstekend.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Philancia!

Steenbokkie
Tiaan D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D

Uitstekend.

Sal definitief weer kom. Baie lekker.

Charlene V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Great place to stay.

Great place to stay, very clean, very friendly and helpful and will definitely recommend to anyone interested. Irene was amazing and we enjoyed our stay immensely! We will definitely come back again!

Steenbokkie se terugvoer

Thank you Charlene.

Steenbokkie
Marietjie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie D

Dit was rustig en goed vir die siel. Ons het heerlik gekuier by Steenbokkie.

Die atmosfeer was soos 'n huis weg van die huis. Die stoep was 'n lekker kuierplek. Dit was naby aan alle geriewe, strande en restaurante.

Steenbokkie se terugvoer

Dankie Marietjie.

Steenbokkie
Xagene D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D

Lekker rustig en baie mooi.

Goed toegeruste verblyf. Alles wat nodig is. Als baie skoon en netjies. Het lekker ontspan en gerus.

Pieter L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Rustig en ontspannend.

Springbokkie het voldoen aan die beskrywing soos geadverteer. Ons is voortdurend op hoogte gehou en vriendelik ontvang deur Irene. Die eenheid is ten volle toegerus en was baie netjies en skoon met ons aankoms. Die elektriese kombers was baie welkom gedurende die koeler nagte. Ten spyte daarvan dat dit aan die hoofhuis geleë is is die blyplek privaat met eie ingang en privaat parkering. Dit is baie stil met geen inmenging van die eiennaars nie. Dit is maklik bereikbaar en relatief na aan die dorp indien inkopies gedoen moet word.

Steenbokkie se terugvoer

Baie dankie Gizelle, ek is bly jul het dit geniet.

Steenbokkie
Alicha S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicha S

Steenbokkie is baie rustig, sal definitief weer gaan.

Die plekkie is baie lekker, ek en my vriende het die rustigheid trotseer en lekker saam gekuier. Ek beveel vir Steenbokkie vir almal aan, dit is 'n fantastiese plek.

Abdullatief F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abdullatief F

Very neat and tidy, all amenities provided that's needed. Very friendly and welcoming.

See stars.

Steenbokkie se terugvoer

Thank you Latief.

Steenbokkie
Meraldene L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meraldene L

Rustige ontspanne verblyf.

Vriendelike ontvangs. Netjies en keurig gemeubileerde eenheid. Goed toegeruste buite kuierarea met braai. U sal nie 'n fout begaan om by Steenbokkie te boek nie.

Gizelle E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle E

Plaasomgewing onbeskryflik mooi en rustig.

Ons het 'n baie aangename tyd spandeer by Steenbokkie en al die gerief gehad wat nodig was. Ons tienerseuns het die omgewing baie geniet met hul draf en fietsry. Die braaigeriewe was heerlik en lekker om by te ontspan.

Maryke H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Maryke H

Privaat, maar glad nie R1300 per nag werd nie. Geen lugreeling, min diefwering, motor onveiig, geen uitsig, yskas raas.

Uiters teleurgesteld! Ons kon eerder elders meer luuks vir korter gebly het.

Steenbokkie se terugvoer

Beste Maryke

Jammer dat dit julle ondervinding was, maar as u my profiel gelees het voor u bespreek het sal u sien dat ek nie 'n lugversorger het nie ook nie se dat ek 'n uitsig het nie die diewering word net by oopmaak vensters geinstalleer, parkering wys dat dit op straat is en in die 10 jaar wat ons hier woon het ons nog geen inbrake gehad nie as jul kar onveilig was sou dit vir jou genoem het. Jammer oor yskas, dis splinter nuwe yskas jul kan laat weet het en ons sou kom regstel het, die tarief is seisoen tarief dink nie dis buitensporig nie.

Steenbokkie
Trishka D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trishka D

Dis 'n baie lekker, rustige plekkie.

Ons sal weer eendag hier kom oorslaap. Ons het dit baie geniet. Groete.

Ashlene O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlene O

Ons verblyf was fantasties!

Steenbokkie is 'n lieflike, rustige en gesellige plekkie! Irene is 'n wonderlike mens en baie gasvry en behulpsaam. Die plekkie was ten volle toegerus met als wat ons benodig het. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Anci S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anci S

Rustig

Die plekkie was baie netjies maar vêr van die see af. Irene is 'n baie goeie gasvrou.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcba30d282983324ca9aefa397aa3be2d18f1a83e80d402c6be4ad9c5378390a62f52fa1e3da30f0c3983e75555a2c078f5ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 12 Steenbok Close Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.058750346391 18.061490077992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang