Steenbokkie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Irma M - Sep 2024
Algehele gradering
N Wonderlik plekkie met alles wat n mens nodig het en meer!
Juanita B - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastiese gesinsnaweek gehad.
Hilette E - Sep 2024
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese plekkie. Was absoluut heerlik!
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie.
Shade S - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het regtig lekker gebly en ons was vriendelik verwelkom. Baie dankie.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie.
Randall S - Aug 2024
Algehele gradering
Really a lovely place. Cannot even find anything negative about the place.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie.
Servia J - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing!
Natalie L - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect!
Carla B - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer daar bly.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie, Carla, vir jou mooi resensie. Waardeer dit opreg, so bly julle het dit geniet!
Lauren S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie dankie, Irene, vir jou gasvryheid. Jou plekkie verdien 10/10 en jy ook!
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Lauren!
Cornelia G - Jul 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Cornelia!
Charne A - Jun 2024
Algehele gradering
Best weekend ever.
Steenbokkie se terugvoer
Thank you Charne
I appreciate your feedback and am delighted to hear you enjoyed your stay in Skillie Cottage.
Kind regards,
Irene
Samantha T - Jun 2024
Algehele gradering
Great weekend away.
Steenbokkie se terugvoer
Thank you, Samantha, so much for taking the time to leave us this great review – it's much appreciated! Glad that you enjoyed your stay with us!
Marelize O - Mei 2024
Algehele gradering
Jy het nie nodig om verder te soek as jy Steenbokkie ontdek het nie!
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie, Marelize, vir die mooi resensie. Bly julle het dit geniet!
Elmari J - Apr 2024
Algehele gradering
Affordable! We will definitely be back.
Porcia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Nice and relaxing weekend.
Chantel C - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, met alles wat nodig is om net te ontspan.
Elsabé B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Lorna H - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Susan Beverley M - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Steenbokkie se terugvoer
Thank you Sue and Wendy for your wonderful review of Steenbokkie. I am delighted to hear that you enjoyed your stay. Your feedback is greatly appreciated, and we hope to welcome you back for another getaway in the future.
Mia D - Jan 2024
Algehele gradering
Die aandag op die klein dingetjies is iets om oor huis toe te skryf! Mens het n.
Karin A - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing, peaceful, tranquil.
Steenbokkie se terugvoer
Dankie Karin
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Ons hoop om julle gou weer welkom te heet.
Helecia T - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Bevin S - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfy.
Steenbokkie se terugvoer
Thank you Bevin!
André M - Sep 2023
Algehele gradering
The pease and quiet was just what we needed.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Andre so bly julle het dit geniet!
Jacqui B - Aug 2023
Algehele gradering
Restful weekend stay.
Lees meerSteenbokkie se terugvoer
Thank you Jacqui.
Thanks so much for taking the time to leave us a 5-star rating, it's much appreciated.
Caitlynn F - Aug 2023
Algehele gradering
My partner and I were absolutely blown away by how every little thing was thought out with this accommodation.
Steenbokkie se terugvoer
Thanks so much, Caitlynn for the 5-star rating, it’s much appreciated. Glad you enjoyed your stay.
Carl L - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties en rustige naweek by 'n pragtige plekkie.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Carl.
Nicole G - Jul 2023
Algehele gradering
Accommodating, clean, thoughtful, beautiful.
Steenbokkie se terugvoer
Thank you Nicole, pleasure having you here.
Roselyn O - Jan 2023
Algehele gradering
It was harmonious, very peaceful and we enjoyed the tranquility. Very beautiful and my family enjoyed every minute we spend there.
Nadine W - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation, perfect for a family getaway.
Shabera J - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Jonathan V - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome and well-equipped place.
Kyle K - Aug 2023
Algehele gradering
Very nice cottage, has all the basic amenities.
Steenbokkie se terugvoer
Thank you Kyle, glad you enjoyed your stay.
Ethan A - Jul 2023
Algehele gradering
Steenbokkie was incredible, would definitely visit again.
Magda G - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig, goeie waarde vir geld.
Steenbokkie se terugvoer
Dankie Magda
Sue-lynn M - Jan 2023
Algehele gradering
Niks lekker.
Heinrich M - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Samantha F - Des 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Samantha, bly julle het dit geniet.
Junior Le Roux L - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Steenbokkie se terugvoer
Dankie Junior.
Pt A - Des 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Pt, bly julle het dit geniet.
Nico S - Okt 2022
Algehele gradering
Die verblyf by Steenbokkie het ons Weskus-vakansie soveel meer spesiaal en lekker gemaak. Mens het net nodig om jou klere in te pak en dan kan jy eintlik sommer permanent daar intrek!
Lees meerSteenbokkie se terugvoer
Baie dankie Nico.
Le-anne K - Sep 2022
Algehele gradering
Amazing.
Theressa R - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en gerieflik.
Nicola L - Feb 2022
Algehele gradering
Loved it! Thank you for the amazing stay!
Rochelle D - Mrt 2022
Algehele gradering
The perfect getaway.
Lara P - Feb 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Francois S - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en gemakilik.
Zandra V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en stil omgewing.
Joan J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir jou geld.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Joan bly julle het dit geniet!
Rozelle P - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Tony F - Jan 2022
Algehele gradering
Rustigheid, skoon en ligging.
Henré H - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike wegbreek in skoon, goed-toegeruste eenheid.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Henre.
Cornelius V - Okt 2022
Algehele gradering
So lekker gebly dat ons definitief weer sal gaan.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Cornelius.
Suzelna L - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Joelene C - Jul 2022
Algehele gradering
A lovely break-away for the family where it felt like home.
Joel Anton C - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Lindsay L - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome from start to finish.
Glenda L - Apr 2022
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Susan O - Feb 2022
Algehele gradering
Family of 7 including a child of 11. Hired both venues on the property.
Bruce H - Okt 2022
Algehele gradering
Accommodation while attending Mykonos marathon.
Steenbokkie se terugvoer
Thank you Bruce!
Liza-marie S - Aug 2022
Algehele gradering
Vir seker die beste plekke waar ons in 'n lang tyd as gesin gebly het.
Paul T - Jun 2022
Algehele gradering
Homely, relaxing and enjoyable stay.
Jerry S - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad en die eienaar het alles aan ons verduidelik wat ons wou weet rakende ons verblyf. Steenbokkie is in 'n baie still area geleë weg van die stad se lawaai. Eenheid baie goed uiteengelê met alles wat jy nodig het.
Jean-paul H - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Abigail Venessa Harriot P - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Therese V - Okt 2021
Algehele gradering
Alles was baie netjies en skoon.
Amanda D - Sep 2021
Algehele gradering
Very relaxing, love the nature and also very quiet, beautiful place.
Chris C - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful
Chris L - Mei 2021
Algehele gradering
The stay was so peaceful and relaxed, with an amazing venue and host. It has everything you need for a wonderful stay.
Riaan F - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, lekker kuierplek.
Lees meerWilna K - Jan 2021
Algehele gradering
Plek skoon, netjies, baie goeie toerusting met genoeg beweegspasie.
Babalwa S - Des 2021
Algehele gradering
Enjoyed our stay, friendly environment to be in.
Corney V - Aug 2021
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Me O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid en standaard van huisgoedere is uitstekend.
Elzebet B - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Eienaar baie behulpsaam.
Lana L - Okt 2021
Algehele gradering
The accommodation is the perfect place to have a relaxing break.
Ansie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik uitgerus.
Cecilia K - Mrt 2021
Algehele gradering
Was fantastic. Very private, service superb.
Wilhelm L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Juliana W - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, rustige atmosfeer het alles bygedra tot genotvolle kuiertjie.
Henry-john K - Des 2021
Algehele gradering
Baie gasvry, het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan.
Jacoba M - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het die laaste van die blomme kom kyk.
Carol M - Aug 2021
Algehele gradering
Very comfortable home away from home.
Caren W - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig, netjies, gesellig, lekker stil en rustig.
Dewald E - Nov 2020
Algehele gradering
Totaal en alles verras met die plek gewees. Die foto's doen die plek regtig nie justice nie. 100% bo verwagting gewees.
Lees meerEdna L - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent place and lovely host!
Chantal A - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties, Voel soos jou eie tuiste.
Isabel C - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtig gerieflik.
Zendre S - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike ligging om by al die mooi plekke van die Weskus uit te kom.
Ronel K - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig.
Lize R - Jan 2020
Algehele gradering
Was regtig 'n plesier om daar te bly.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Lize bly julle het julle tydjie weg geniet!
Marike M - Des 2020
Algehele gradering
Stil en rustig, netjies, goed ingerig.
Elrika E - Des 2020
Algehele gradering
Boeresjiek, modern en voel tuis.
Stanley K - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Gerrit V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, skoon.
Pat V - Okt 2020
Algehele gradering
Comfortable and enjoyable.
Willien G - Des 2020
Algehele gradering
Dit is privaat en in die natuur maar nie ver afgeleë nie, heerlik stil en rustig.
Jacoba M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie!
Hendrina R - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Daniel H - Okt 2019
Algehele gradering
Very nice and friendly with great relaxing atmosphere.
Bernelee I - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die eienaars was vriendelik en behulpsaam.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Bernalee bly julle het dit geniet!
Jana B - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en rustig.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Jana, ons waardeer!
Corrie B - Aug 2019
Algehele gradering
Elke rand werd en baie privaat.
Steenbokkie se terugvoer
Goeie dag Corrie,
Baie dankie vir die mooi review waardeer !
Sue B - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike plekkie, oulik ingerig.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Sue, ek is baie bly julle het lekker gekuier kom gerus weer.
Annelize S - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende plek om te bly.
Ek beveel definitief Steenbokkie aan. Dis netjies, stil en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Steenbokkie se terugvoer
Thank you, Annelize. I am glad you enjoyed your stay!
Philancia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Steenbokkie se terugvoer
Baie dankie Philancia!
Tiaan D - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Charlene V - Jan 2019
Algehele gradering
Great place to stay.
Steenbokkie se terugvoer
Thank you Charlene.
Marietjie D - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en goed vir die siel. Ons het heerlik gekuier by Steenbokkie.
Steenbokkie se terugvoer
Dankie Marietjie.
Xagene D - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en baie mooi.
Pieter L - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Lees meerSteenbokkie se terugvoer
Baie dankie Gizelle, ek is bly jul het dit geniet.
Alicha S - Apr 2018
Algehele gradering
Steenbokkie is baie rustig, sal definitief weer gaan.
Abdullatief F - Sep 2018
Algehele gradering
Very neat and tidy, all amenities provided that's needed. Very friendly and welcoming.
Steenbokkie se terugvoer
Thank you Latief.
Meraldene L - Feb 2018
Algehele gradering
Rustige ontspanne verblyf.
Gizelle E - Sep 2018
Algehele gradering
Plaasomgewing onbeskryflik mooi en rustig.
Maryke H - Des 2018
Algehele gradering
Privaat, maar glad nie R1300 per nag werd nie. Geen lugreeling, min diefwering, motor onveiig, geen uitsig, yskas raas.
Steenbokkie se terugvoer
Beste Maryke
Jammer dat dit julle ondervinding was, maar as u my profiel gelees het voor u bespreek het sal u sien dat ek nie 'n lugversorger het nie ook nie se dat ek 'n uitsig het nie die diewering word net by oopmaak vensters geinstalleer, parkering wys dat dit op straat is en in die 10 jaar wat ons hier woon het ons nog geen inbrake gehad nie as jul kar onveilig was sou dit vir jou genoem het. Jammer oor yskas, dis splinter nuwe yskas jul kan laat weet het en ons sou kom regstel het, die tarief is seisoen tarief dink nie dis buitensporig nie.
Trishka D - Sep 2017
Algehele gradering
Dis 'n baie lekker, rustige plekkie.
Ashlene O - Des 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties!
Anci S - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang