Steenbokkie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Steenbokkie is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan.
Daar is 2 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 4 gaste in Tarentaal en 2 volwassenes en 1 kind in Skillie.
Tarentaal is aangrensend aan die hoofhuis, aangrensend aan die motorhuis met 'n privaat ingang. Dié eenheid het 'n privaat houtvuurbad en gaste moet hul eie hout en braairooster saambring.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, 'n kisvrieskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n yskas. Daar is 'n eetarea en die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat onderdakbraai by elke eenheid. Daar is 'n standaard braai in die braai. Parkeerplek is beskikbaar onder 'n skadunet, op die perseel, agter 'n afstandbeheerhek.
Die Skillie-eenheid is 20 m van die Tarentaal-eenheid af en is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind. Dié eenheid het 'n privaat houtvuurbad en gaste moet hul eie hout saambring. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 'n kind 12 jaar of jonger. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, lugbraaier, kisvrieskas, skottelgoedwasser, linne en handdoeke. Die eenheid het 'n TV met die Access-pakket, maar nie DStv nie. Gratis WiFi word voorsien en die eenheid spog met 'n onderdakbraai-area en 'n binnebraai. Die parkeerterrein is onder skadunet.
Steenbokkie is nie in die middedorp geleë nie en nie binne stapafstand van die strand af nie. Dis sowat 3 km vanaf Club Mykonos en Casino en Laguna Mall en verskeie restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Steenbokkie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Olifantskop Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang