Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbokkie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Steenbokkie is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan.

Daar is 2 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 4 gaste in Tarentaal en 2 volwassenes en 1 kind in Skillie.

Tarentaal is aangrensend aan die hoofhuis, aangrensend aan die motorhuis met 'n privaat ingang. Dié eenheid het 'n privaat houtvuurbad en gaste moet hul eie hout en braairooster saambring.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, 'n kisvrieskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n yskas. Daar is 'n eetarea en die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat onderdakbraai by elke eenheid. Daar is 'n standaard braai in die braai. Parkeerplek is beskikbaar onder 'n skadunet, op die perseel, agter 'n afstandbeheerhek.

Die Skillie-eenheid is 20 m van die Tarentaal-eenheid af en is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind. Dié eenheid het 'n privaat houtvuurbad en gaste moet hul eie hout saambring. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 'n kind 12 jaar of jonger. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, lugbraaier, kisvrieskas, skottelgoedwasser, linne en handdoeke. Die eenheid het 'n TV met die Access-pakket, maar nie DStv nie. Gratis WiFi word voorsien en die eenheid spog met 'n onderdakbraai-area en 'n binnebraai. Die parkeerterrein is onder skadunet.

Steenbokkie is nie in die middedorp geleë nie en nie binne stapafstand van die strand af nie. Dis sowat 3 km vanaf Club Mykonos en Casino en Laguna Mall en verskeie restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Irma M
Saam met lewensmaat
5.0
N Wonderlik plekkie met alles wat n mens nodig het en meer! Ons het baie welkom gevoel na 'n lang dag! Ons 'hot tub' was gereed saam met 'n heerlike b...
Sien meer
Sep 2024
Juanita B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese gesinsnaweek gehad. Ons het baie lekker gebly by Steenbokkie. Die hot tub was al lekker warm toe ons daar aankom en die kaggeltjie het geb...
Sien meer
Sep 2024
Hilette E
Saam met vriende
5.0
Baie skoon, netjiese plekkie. Was absoluut heerlik! Heerlike plekkie vir 'n wegbreek.
Sep 2024
Shade S
Saam met vriende
5.0
Ons het regtig lekker gebly en ons was vriendelik verwelkom. Baie dankie. Ontspannend, vredevol.
Aug 2024
Randall S
Saam met lewensmaat
5.0
Really a lovely place. Cannot even find anything negative about the place. Our stay at Steenbokkie was amazing. Will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbokkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcba30d282983324ca9aefa397aa3be2d18f1a83e80d402c6be4ad9c5378390a62f52fa1e3da30f0c3983e75555a2c078f5ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 12 Steenbok Close Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.058750346391 18.061490077992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang