Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbras 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 13, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Steenbras 13 is 'n selfsorgvakansiehuis in Strandfontein aan die lieflike Weskus, sowat 354 km noordwes van Kaapstad. Dié vakansiehuis bied lieflike see-uitsigte en is ideaal vir 'n gesin en 'n groep vriende.

Dié vakansiehuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 1 stapelbed. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat met 'n bad en stort toegerus is. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n enkelslaapbank. Daar is ook 'n binnebraai-area. Die skuifdeure lei na die balkon wat buitemeubels het, sodat gaste die see-uitsigte kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 92

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Steenbraslaan 13, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbras 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 13, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eab23a4fc9b224c1144b3b593bb91ab93c93547672c4195560be8185eebf6259c9c9eca84c8a91e8491bb09aad513cf96ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 13 Steenbras Avenue Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.757381732097 18.224788572353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang