Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenrus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Helena D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie dankie Elsa vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Pragtige, skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Topklas en waarde vir geld. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar Jacque le Roux en sy rifrughonde wat ewe vriendelik was. Ons is voorsien van braaigeriewe met gratis vuuraanstekers. Met beurtkrag het hul rugsteun batterykrag ingeskop. Die woonstel was uiters netjies. Dit was een van die lekkerste beddens waarop ek nog geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Stellenrus
Baie dankie Gerrit vir die mooi woorde, waardeer dit opreg!

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ongelooflik! Als pragtig en smaakvol. Bste gasvrou, Elsa. Mooiste gastekamer. Sou permanent daar kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ongelooflike gasvryheid. Ons was ontvang met vriendelikheid en geakkommodeer ten volle. Alle geriewe was voor gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Very friendly and hospitable people. Comfortable, clean facility. Will use again. The booking agents immediately got to work and relocated us to Stellenrus after being informed of the disgusting condition of the accommodation we had booked. What a pleasant surprise to be treated the way anyone in the tourism industry should be treating their guests. Stellenrus accommodation and the owners will see me again when travelling through Beaufort West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie mooi en ruim. Die lugversorging was 'n bonuspunt gewees en ook skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
1 nag
4.6
Jan 2023

Baie netjies en skoon. Modern en mooi. Baie netjiese en mooi blyplek. Ek was mal oor die buite-area en ek het vreeslik lekker daar oornag. En dis gerieflik dat dit so naby aan die dorp self en die N1 is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

We were received by very friendly hostess. We were received with much enthusiasm, friendly and went out of their way to make us feel welcome. The accommodation was clean and all the necessary made available. I will definitely recommend friends to stay there and I will use them again when travelling again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Wonderful stay over. Elsa was very welcoming and friendly and made sure we were settled in nicely. Would definitely stay there again and would recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Stellenrus
Baie dankie Delia. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en laat weet gerus wanneer julle weer hier deur Beaufort Wes ry.

Annatjie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Skoon, rustig en koel in die somer. Baie vriendelik en hulpvaardige gasvrou. Baie skoon plek met lugversorger en alles wat mens benodig. Was 'n heerlike oornagblyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garbstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e2470acbe427a14cfbde31a2d0b8fa854c693281422be0cf4e839c98e63662eab9bb23c87024144b065b0b12573d44d179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3 Garb Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.338750535346 22.579772351867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang