Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Step Onto The Beach

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R395 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie verblyf akkommodeer onder geen omstandighede enige studentegroepe of gaste wat Matric Rage bywoon nie.
Die kothuis se maksimum aantal gaste is 4 en dit mag onder geen omstandighede oorskry word nie, tensy vooraf gereël. Versuim om aan hierdie reël te voldoen sal daartoe lei dat gaste gevra word om te ontruim.
Sosiale geleenthede word nie op die perseel toegelaat nie.
Die verblyf is in 'n woongebied geleë en gaste moet hulsef op 'n redelike en stil manier gedra.
Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens, maar Sondae en openbare vakansiedae is uitgesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hotelweg 13, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd59f81fc5bb55ace49e2857318d4af47b8cec3d962052817a674bbb8d9121778892d0348e84373235c964c450194f5b876a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8) 13 Hotel Road Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5053518 31.2367554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang