Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Step Onto The Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hotelweg 13, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Step Onto The Beach is 'n lieflike, vrystaande selfsorg-vakansiehuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel wat in Salt Rock geleë is. Hierdie verblyf het privaat strandtoegang en is die ideale opsie vir 'n kusvakansie.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n buitestort. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort. Elke slaapkamer het ingeboude kaste. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sit-, eet- en kroegarea het gemaklike sitplek en daar is 'n TV met die volle DStv-pakket en beperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met buite-eetplek en sonstoele met 'n uitsig oor 'n omheinde tuintjie wat 'n 'n hek het wat direk na die strand lei. Die eenheid het 'n alarmstelsel wat aan 'n 24 uur-gewapende reaksiediens gekoppel is. Parkeerplek is op die straat beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante, The Salt Rock Hotel en Sportklub.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Hotelweg 13, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hotelweg 13, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd59f81fc5bb55ace49e2857318d4af47b8cec3d962052817a674bbb8d9121778892d0348e84373235c964c450194f5b876a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8) 13 Hotel Road Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5053518 31.2367554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang