Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stewart's Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Stewart's Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leuven N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leuven N

Perfect for a brief stay; would return for longer.

Our stay was brief, just for one night, but it was perfect. The experience exceeded our expectations, and we would definitely consider returning for a longer stay in the future.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Lelani V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V

Netjies. Gerieflik. Alles wat jy nodig het.

Net een aand oorgeslaap. Baie lekker gebly. Gerieflik en gemaklik. Alles wat jy nodig het. Groot erf vir my hondjie gewees. Ons was baie vriendelik ontvang.

Lutho M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutho M

It was splendid.

Looks like a plain house in the pictures but everyone was blown away by how huge the place was. They have all types of board games to play with family, which is really nice. Clean two bedrooms, a backyard to braai, or just chill.

Babalwa F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa F

Perfect.

The place was perfect and we really enjoyed our stay there. Looking forward to coming back to the place again.

Jaco S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie lekker.

Baie lekker. Groot spasie vir jou hond.

Anne-marie I - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie I

Baie aangenaam.

Ja, dankie. Vriendelike gasheer. Baie sekuriteit. Alle benodigdhede was vryelik beskikbaar.

Justin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S

Fantastic host, exceptional value for money.

This was perfect for our stay. Friendly host, well-equipped unit. We will definitely stay again when we return to Port Elizabeth. Central location, close to many great restaurants. Safe and secure.

Pieter D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Gemaklik, skoon, vriendelik.

Dit was skoon, netjies en ideaal geleë. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en mooi inligting ontvang oor alles wat ons moes weet tydens ons verblyf. Lekker huislik en oulike troeteldiere. Die kat het ons lekker geselskap gehou.

Martie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Baie lekker plek om te wees.

Wow wow wow. Kyk, as jy nou lekker wil vakansie hou, dan kom bly jy hier. 'n Beter plek kan jy nie elders kry nie. Ons was 11 dae daar en die verblyf was soos 'n 5-ster. Die eienaars en hul familie het ons met ope arms ontvang en na ons omgesien. Selfs die honde en katte het vir ons verwelkom. Die huis is loopafstand van die winkels.

Kallie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie V

Baie lekker gekuier. Sal definitief positief aanbeveel.

Positief. 1. Wayne en Iggy het ons baie gasvry ontvang. 2. Plekkie was mooi skoon en netjies. 3. Die kinders het die katte baie geniet. Negatief. 1. Op die advertensie word 'n swembad geadverteer. Die swembad was egter toe met net oor en die water was grasgroen/swart met die alge. Heeltemal onbruikbaar en kinders wou graag swem maar kon nie. 2. Net een drinkglas en 3 wynglase. 3. Die braai is 'n halwe skottelbraai wat los op 'n blompot is. Dink daaraan om 'n permanente braai te bou (was ook nog vol as en nie skoongemaak nie). 4. Die onderste gedeelte van die yskas was heeltemal opgevries en onbruikbaar. 5. Dink daaraan om dalk 'n broodbord te kry omrede mense die tafelblad kan stukkend sny. WiFi vanaf 18:00 beskikbaar. Sein egter swak.

Lelani V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelani V

10/10 vir kliëntediens.

Ons het nie regtig daardie aand by Stewart's Nest geslaap nie, aangesien hulle ons nie kon akkommodeer nie, maar hulle het ons dadelik gehelp met ander verblyf. So ons kan 10/10 vir kliëntediens gee.

Johan K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Affordable.

It was awesome. I will recommend it to friends.

Madelein R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein R

Home.

Ons het lekker gebly. Dit was maklik om die plek te kry. Vriendelik.

Susan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Baie netjies.

Alles gehad wat nodig was. Netjies en gerieflik.

Corrie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie D

Waardeer vir geld. Vriendelike gasheer.

Baie sentraal, gerieflik en bekostigbaar. Rustige area. Die solar krag is 'n bonus!

Stanley P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley P

Worst accommodation we have ever stayed at.

The accommodation was comfortable. The check-in process was a nightmare. No-one answered the doorbell. Wayne did not answer his phone either. He did not even reply to a WhatsApp. The pool was green and his lawn and garden was a mess. He did apologise when he got home, saying that his lawnmower was broken. Will not stay there again.

Natasha J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Thank you for making our stay wonderful.

We had a pleasant stay. Very decent for a short city break. Excellent location. The host was welcoming and made us feel at home.

Riana S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Very nice.

We only slept over. Everything was in order. No complaints.

Mornay V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay V

Host is the best. Situated in safe area. No problems experienced.

Accommodation is in a quite area. Very private. Host was available to welcome us.

Niske K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niske K

We will be back!

Had a lovely stay (2nd time in a month). Iggy is a lovely host and we had everything we needed over a 2-night stay. The WiFi is fantastic, and it was great not to worry about load shedding. The DSTV was a little temperamental (Compact Package), but the weather may have played a role. If you love cats, Clyde is the friendliest furball ever. We will definitely go back next time we have business in Port Elizabeth.

Chantelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Awesome.

The place (Stewart's Nest) was neat and clean. It was very cold and rainy. There was an electric blanket on the bed, and a gas heater was available for us to use. The place was very cosy and warm, separate from the main house, with our own little yard and braai facility. The host (Wayne) was friendly and helpful. We felt safe and very at home. Oh, and there was WiFi, just as stated in the ad.

Aldi N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi N

Baie mooi uitgelê en goed toegerus.

Die plek is baie goed en luuks uitgelê, ruim en gemaklik. Dit is goeie waarde vir geld en kan dit definitief aanbeveel!

Travis G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travis G

Fantastic garden cottage.

Stewart's Nest is absolutely perfect for a family. They have everything you need to keep the kids busy, and take some time to relax. It is centrally based so you are close to almost every location you are wanting to visit. The hosts are amazing people and are super friendly and accommodating. We will definitely be staying there again, and I recommend it to anyone.

Alicia N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia N

Awesome stay.

Great hosts, nice stay.

Mornay V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay V

Baie aangenaam.

Die verblyf was uitstekend en wil Iggy komplimenteer met gasvryheid. Baie dankie.

Laura B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laura B

Very peaceful surroundings and comfortable beds. The accommodation at Stewart's Nest was neat.

See stars.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Maryna F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna F

Ongelooflike vriendelike mense. Rustige atmosfeer.

Dankie aan die eienaars vir jul vriendelike diens en hulp. Ons het so lekker gebly.

Bobby T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby T

Friendly hosts. Clean and comfortable. Very secure.

I would recommend Stewart's Nest anytime.

Adele V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Very hospitable.

Owner was so helpful will recommend to my friends.

Steve T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve T

Very comfortable.

Well-equipped. Very dog-friendly.

Rica D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rica D

Baie gerieflik en baie mooi area, lekker groot akkommodasie.

Akkommodasie baie groter as foto's, baie mooi plekkie en lekker rustig.

Curtley A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Curtley A

It was a nice holiday stay, just wanted to stay for longer.

The owners were very friendly and the stay was amazing.

Mariska R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

Wonderlike gasvryheid. Netjies en uitstekende diens.

Baie welkom ontvang en uit pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie goed vir diere.

Bradley A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley A

Absolute value for money!

Safe, secure, well received, clean. A home away from home.

Johann E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann E

Baie lekker plekkie. TV hoort egter in sitvertrek, nie slaapkamer nie.

As 'n mens sommer net wil TV kyk, moet almal in die kamer op die bed gaan sit. Die gastehuis het ten spyte van 'n kragonderbreking darem lig verskaf en dit was baie goed. Goed ingerig.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordyce-weg 145, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98513d5d2076d49b839d8e3bac517798c9d9e7f2bad17f61a63ccc8de908724ddf456de504e8989b1526fcaca15107b6d9d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 145 Fordyce Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9786986 25.5922081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang